Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Bellabi Suite

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Feb 2025 tot 28 Feb 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiranpad 19, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R745 R634 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Bellabi Suite bied verblyf in 2 oopplanwoonstelle, elk met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in 'n rustige woonbuurt in die hartjie van Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal opsie vir 'n romantiese wegbreek aangesien dit stapafstand van die strand is.

Eenheid 1 is 'n woonstel met lugversorging wat slaapplek bied aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 'n slaaparea met 'n en suite-badkamer. Dit het 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n koningingrootte-bed met kraakvars wit linne. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en badhanddoeke word voorsien.

Eenheid 2 is 'n woonstel met lugversorging en dit bied slaapplek aan 2 gaste. Die woonstel het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Badhanddoeke word voorsien.

Die eenhede is naby winkelsentrums en restaurante en die lughawe is net 6 km ver. Die bekende Humewood Gholfbaan is 2 minute se ry van die verblyf af. Nelson Mandela Universiteit is ook net so 4 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Grace Nokuthula G
5.0
Lovely stay. It's a very beautiful, clean and quiet place. Warm welcome and would definitely recommend it to other people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Kyle D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike tyd in PE, lekker geslaap en lekker gebly. Ek en my vrou het baie lekker gebly! Die eenheid is baie netjies en skoon. Die area is ook baie ru...
Sien meer
Feb 2025
Coreen N
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant stay. Great stay and great host. Very helpful and very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Wim M
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, netjies, ruim, skoon. Baie lekker in een van die beste gastehuise waar ons nog gebly het.
Jan 2025
Jabez K
Saam met lewensmaat
5.0
Goed geleë en gerieflik. Sien sterre.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eleanore Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Tiranpad 19, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Bellabi Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R745
R 745 R 634
per nag (plek vir 2)
Vanaf R745
R 745 R 634
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiranpad 19, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06dc226e5c7cf1757e3689ab3774d8a3ab0e24f21a9931d7aa471d30b31e51e4ff4e2567d15cc805bd4e98bc652a858afa25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R745 nouVanaf R633 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 19 Tiran Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9941031 25.6670381

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789