The Big Chill
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 30 Nov 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elizabethweg 43, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
-
Vanaf
R2 250R2 025 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Big Chill bied selfsorgverblyf in die prentjiemooi voorstad Seaview in Ggeberha (Port Elizabeth). Hierdie vakansiehuis bied pragtige uitsigte oor die see en omgewing en is ongeveer 26,6 km van Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe af.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het ook elkeen 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n tweede badkamer wat 'n bad en stort het.
Die kombuis is goed toegerus met 'n mikrogolf, yskas, oond, stoof, toonbank, skottelgoedwasser, tuimeldroër en 'n 15 kg-bolaaierwasmasjien. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek waar gaste maaltye saam kan geniet. Daar is ook rusbanke en 'n slim-TV met Netflix en DStv Now. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n groot braaikaggel.
Daar is 'n veiligheidsnet oor die swembad.
Die kuierstoep bied 'n uitsig oor die plonspoel en die see en dis die ideale plek waar gaste kan afskakel en 'n skemerkelkie geniet terwyl hulle die uitsigte bewonder. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 73
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Elizabethweg 43, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Gaste dink The Big Chill het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seaview Clarendon Marine Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elizabethweg 43, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang