The Blue Door Guesthouse
Beskrywing
Die Moderne Koninginwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n plafonwaaier, koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n TV met Netflix en WiFi is beskikbaar. Daar is basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n yskassie. Die woonstel lei na sy eie binnehof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n yskassie.
Huisreëls
- Ontbyt kan teen ekstra koste gereël word.
- Geen geraas, musiek of partytjies nie.
- Slegs gaste wat by die instansie bespreek het, word in die kamers toegelaat.
- Geen onder 17's word toegelaat om alleen te bly sonder toesig nie.
- Rapporteer skade asb. dadelik en moenie iets uit die woonstel verwyder nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Executive Suite bied slaapplek aan 2 gaste en is 'n oopplan-ateljee. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die sitarea het 'n rusbank en 'n TV met Netflix. WiFi is beskikbaar. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Skuifdeure maak op 'n dek met 'n tafel met sitplek vir 2 en 'n uitsig oor die tuin oop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Ontbyt kan teen ekstra koste gereël word.
- Geen geraas, musiek of partytjies nie.
- Slegs gaste wat by die instansie bespreek het, word in die kamers toegelaat.
- Geen onder 17's word toegelaat om alleen te bly sonder toesig nie.
- Rapporteer skade asb. dadelik en moenie iets uit die woonstel verwyder nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
- Ontbyt kan teen ekstra koste gereël word.
- Geen geraas, musiek of partytjies nie.
- Slegs gaste wat by die instansie bespreek het, word in die kamers toegelaat.
- Geen onder 17's word toegelaat om alleen te bly sonder toesig nie.
- Rapporteer skade asb. dadelik en moenie iets uit die woonstel verwyder nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portulaca-weg 15, Vincent, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang