Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Booth Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 59, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Booth Cottage bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel op Longacres Country Estate, Langebaan. Dit is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n wegbreek aan die Weskus.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n klein slaapbank vir 'n jong kind. Die en suite-badkamer het 'n groot bad, stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n enkel-induksiestoofplaat, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.

Daar is 'n privaat stoep waar gaste kan ontspan. Langsaan is The Booth Coffee Shop waar gaste koffie en iets te ete kan geniet. Daar is ook 'n speelarea.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Theo B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, modern, veilig en skoon. Ons verblyf by 'The Booth Cottage' was 'n skoon, netjies en veilige plesier.
Jan 2025
Simon B
Saam met lewensmaat
5.0
It was amazing! It was amazingly refreshing. Had a great time with my wife, just what we needed before starting work again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Wilma M
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gebly - super skoon, lekker vars en modern. Heerlik gebly! Super skoon, lekker vars en modern - alles wat jy nodig het. Vriendelike en hulpvaa...
Sien meer
Jan 2025
Adriette M
Saam met lewensmaat
5.0
Private and restful. Absolutely stunning place, close to everything you would need. The host was so nice and left us two drinks in the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Alet D
5.0
Pragtige plek heerlik stil. Eenheid is uitstekend.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Pia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Loopstraat 59, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Booth Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 59, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49cfd2934f51fa191950dd879ed3964a566215f10d9ed8ad11fb586e4f3d4e1945ed41a496c74f8e57105fba0dd13e239b63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 59 Loop Street Longacres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.0412136 18.0554433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang