Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boulders House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mcfarlane-weg 175, Boulders, Simonstad, 7979, Wes-Kaap
  • Vanaf R27 000 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

The Boulders House is naby Boulders Beach in Simonstad, 'n voorstad van Kaapstad, geleë. Die huis, wat in die 1890's as 'n erfenishuis vir die admiraal van die Britse vloot gebou is, spog met die bekoring van 'n vervloë era en is die ideale wegbreekplek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie by die see.

Die huis bied slaapplek aan tot 14 gaste en beskik oor 7 slaapkamers en 6 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, die vyfde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die sesde slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die sewende slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die eerste aparte badkamer het 'n bad en 'n stort, die tweede een het 'n bad en die derde een is 'n gastetoilet.

Die huis beskik ook oor 'n eetarea met 'n etenstafel en stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus.

Buite is daar 'n stoep met 'n uitsig oor die grasperk waar die inwonende dassies baljaar, asook 'n swembad.

The Boulders House is langs op die pikkewynplankpaadjie geleë, so gaste sal soms 'n paar pikkewyne in die tuin gewaar. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 14 Aantal kamers: 7 Aantal badkamers: 6
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 7
Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 5

Bad, Toilet
Badkamer 6

Toilet

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Richard Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Mcfarlane-weg 175, Boulders, Simonstad, 7979, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R27 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R27 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mcfarlane-weg 175, Boulders, Simonstad, 7979, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcefd2ec13df19adee7cbda6aff1e33f0f271d06222501bd50c40ae6a68ce5f0375f9fc8c4a8b1230d1b74333cec14a11b2e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R27 000 per nag (plek vir 14) 175 Mcfarlane Road Boulders 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1985456 18.4516523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang