The Boulders House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mcfarlane-weg 175, Boulders, Simonstad, 7979, Wes-Kaap
- Vanaf R27 000 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
The Boulders House is naby Boulders Beach in Simonstad, 'n voorstad van Kaapstad, geleë. Die Boulders House, wat in die 1890's gebou is as 'n erfenishuis vir die admiraal van die Britse vloot, bring die bekoring van 'n vervloë era tot lewe. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n wegbreek by die see soek.
Die huis beskik oor 7 slaapkamers en 6 badkamers en bied slaapplek aan tot 14 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die vyfde slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die sesde slaapkamer ook 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad het. Die oorblywende slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad in. Die eerste gastebadkamer het 'n bad en 'n stort, die tweede badkamer met 'n bad, en die derde badkamer het slegs 'n toilet.
Die huis beskik ook oor 'n eetarea met 'n tafel en stoele, asook 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond.
Gaste kan met sonsondergang op die terras ontspan met 'n drankie in die hand en kyk hoe die inwonende dassies op die grasperk baljaar. Ontspan in die stil sitkamer of geniet 'n verfrissende swem in die swembad.
The Boulders House is reg op die pikkewynplankpad geleë, so jy kan 'n paar pikkewynbesoekers in die tuin verwag. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Richard Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Mcfarlane-weg 175, Boulders, Simonstad, 7979, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mcfarlane-weg 175, Boulders, Simonstad, 7979, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang