The Bridge Apartment 21
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Bridge Apartment 21 bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n vakansiewoonstel met 2 slaapkamers in die The Bridge Holiday Resort, 'n kompleks in St Lucia. Dit is aan die oewer van die St Lucia-riviermonding geleë.
Die opgeknapte woonstel het 'n moderne plafon, 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbakeenheid. In die kombuis is daar graniettoonbanke, 'n yskas, 'n ketel, 'n broodrooster, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond. Die sitkamer het 'n TV met DStv Compact en lei na 'n balkon met 'n tafel en 6 stoele. Daar is ook 'n patio met 'n uitsig oor die tuin.
Gaste het toegang tot 'n parkeerplek in die skaduwee, 24 uur-afstandbeheer en sekuriteit snags. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, muurbalbaan en tennisbaan wat gaste kan benut.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
annimarie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- McKenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Bridge Apartment 21 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal