Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bridge Apartment 21

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

annimarie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir The Bridge Apartment 21
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johannes (hans) D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes (hans) D

Heerlik en pragtig en naby alles.

Ons het heerlik ontspan en die plek is veilig en baie netjies. Ek sal enige tyd mense met 'n hoë standaard ook aanbeveel om by The Bridge Apartment 21 te gaan kuier.

Cornel K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel K

Baie lekker.

Was super lekker gewees.

Mornay T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mornay T

Jy kry waarvoor jy betaal, eenheid het alles wat nodig is en is goed gemeubileerd. Ek kan die plek aanbeveel en sal dit weer besoek.

Huishouding is swak, mure en vloere is vuil en die skoonmakers vlieg net woerts-warts deur die plek. Onderhoud is ook nie op standaard nie, ligskakelaars werk nie en van die ligte werk ook nie of flikker. TV-kanale is beperk, rugby moes dus op 'n ander plek gaan kyk word.

Andre T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T

Plekkie was regtig mooi, sou niks wou verander nie.

Alles was baie lekker en het dit baie geniet.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYjY2Y2I2LTdhMzctNDhkOC05MjMzLTEwNjE2YzAxNmU4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 22 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.372569153318 32.41241723299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang