Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bridge Apartment 21

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
3.8
Veiligheid
4.6
Johannes (hans) D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik en pragtig en naby alles. Ons het heerlik ontspan en die plek is veilig en baie netjies. Ek sal enige tyd mense met 'n hoë standaard ook aanbeveel om by The Bridge Apartment 21 te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Was super lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Des 2024

Adequate. Easy access, as it's situated on the road as you enter St Lucia. If you are looking for a sleepover, it's perfect; restaurants are very close by. Clean, but the kitchen can use a few other items to make it more accommodating. The braai area is communal, so take extra chairs if you have a large family. I wasn't informed if there was any WiFi, and I'm unsure if any additional charges were levied as we are still waiting on the deposit refund.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mornay T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Sep 2023

Jy kry waarvoor jy betaal, eenheid het alles wat nodig is en is goed gemeubileerd. Ek kan die plek aanbeveel en sal dit weer besoek. Huishouding is swak, mure en vloere is vuil en die skoonmakers vlieg net woerts-warts deur die plek. Onderhoud is ook nie op standaard nie, ligskakelaars werk nie en van die ligte werk ook nie of flikker. TV-kanale is beperk, rugby moes dus op 'n ander plek gaan kyk word.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2021

Plekkie was regtig mooi, sou niks wou verander nie. Alles was baie lekker en het dit baie geniet.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

annimarie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYjY2Y2I2LTdhMzctNDhkOC05MjMzLTEwNjE2YzAxNmU4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 22 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.372569153318 32.41241723299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang