Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bungalow Marloth

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook in die huis is verbode.
Geen geraas, luidsprekers, musiek of vuurwerke word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Gaste gebruik die swembad op eie risiko. Moet asb. nie kinders sonder toesig rondom die swembad los nie, aangesien daar nie 'n net op is nie.
Slegs geregistreerde gaste word toegelaat.
Ons moedig gaste slegs aan om die diere met kos wat by Marloth se winkels vir hul gekoop kan word, te voer, maar moet hulle asb. nie met die hand voer nie.
Laat weet ons as 'n skoonmaker benodig word. Dit kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
Moet asb. geen deure of vensters oop los as julle die huis verlaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 300
R2 300 R1 955
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 300
R2 300 R1 955
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 300
R2 300 R1 955
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mamba-straat 1955, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad7e61ff06758c9360bf4648e722a06477a96dc9b62eec3eb5a1d704ab0136811b36607187d608e511f4eba4c1d4107a312b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 955 per nag (plek vir 2) 1955 Mamba Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.345384240299 31.770301953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang