Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nuwejaarsrivier Farm Cabins

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ursule D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Fantasties. Netjies. Baie spasie en genoeg slaapplek vir groot groepe. Absoluut fantasties. Sal definitief weer gaan. Christine gaan uit haar pad vir haar gaste. Lieflike huisies. Lekker lapa vir braai en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madèl J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Heerlik, rustig, veilig. Pragtige cottage in 'n rustige omgewing. Twee vriendinne wat elkeen hul eie kamer met vol ensuite gehad het, met heerlike groot storte en lieflike badkamers. Christine het soveel moeite gedoen. Skuimseep vir die badkamers, baie ekstra handdoeke vir die houtbad buite, heerlike bottel rooiwyn en olywe vir ons aankoms. Oorgenoeg hout en blitz om al die vure te laat brand. Ons sal beslis weer bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Naweek weg saam met vriendinne. Ons bly altyd so lekker hier! Die gasvrou is wonderlik. Ons gaan graag weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-lize S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Ons het baie lekker gekuier. Die cottage is perfek en het alles wat jy nodig het en meer! Perfekte plek vir 'n naweek weg om rustig te wees. Die cottage is perfek en het alles wat jy nodig het en meer! Dit het 'n alarm en is omhein, wat 'n mens baie veilig laat voel. En die feit dat dit omhein was, kon ons kleintjie veilig "binne" speel. Met solar ligte buite en herlaaibare ligte binne het loadshedding ons glad nie gepla nie. Die binnebraai was lekker vir 'n koue aand! Ons sal gou weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Wonderlike wittebrood. Dit was perfek. Al die moeite wat gedoen is met die plek is fantasties en die gasvrou is altyd op bystand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riss D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Absolutely awesome. Everyone and everything was fantastic. Christine was a fabulous host. Highly recommended stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Thank you for the kind words. We are so glad you enjoyed your stay. You were fabulous guests.

Elouize G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wonderlike kuier en wonderlike diens. Het die tydjie by Nuwejaarsrivier baie geniet, veral die hot tub en kayaking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Ons is so bly julle het die kuiertjie by Nuwejaarsrivier geniet! Ons sien uit om julle terug te verwelkom.

Nick S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Net wow! Met ons aankoms was ons net sprakeloos oor hoe mooi dit daar was. Christine was net die beste en het seker gemaak ons het als wat ons nodig het en dat ons lekker bly. Sal definitief weer daar gaan bly, maar 'n naweek is net te min.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Ons is so bly julle het by Nuwejaarsrivier kom inloer baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was 'n groot plesier en ons vertrou julle sal binnekort weer om kuier.

Tertius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Farm cottage. Christine and Eddy were very friendly and welcoming, as were their doggies. We enjoyed the spacious cottage, the hot tub, the braai, sitting on the comfortable chairs on the patio and the good location, close to all the Botrivier attractions and wine farms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Thank you for the very positive feedback and we are so glad you enjoyed your stay.

Bernard R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Snoesige winterskuier. 'n Baie lekker huisie op 'n plaas tussen Kleinmond en Hermanus met 'n lekker speelarea vir kinders en 'n jacuzzi vir die koue winter. Ook binne- en buitebraaiplekke wat mens heeltyd warm hou. Vriendelike mense wat baie behulpsaam is. Sal weer hierheen gaan om lekker uit te span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Nuwejaarsrivier Farm Cabins
Ons is dankbaar vir die positiewe terugvoering en dat julle so lekker gekuier het. Dis vir ons vreeslik lekker om die plaas met mense soos julle te deel. Sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R3 800
R3 800 R3 040
per nag, vir 4 mense
Vanaf R3 800
R3 800 R3 040
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43-weg, Nuwejaarsrivier Plaas, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dc3a7e5e60a90d0c6fd4a8c79cce425cf81a2ddcda42a0a64535a1c9b3e9ef4dcdadb83268f5540ab150ecd188358190192?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R3 040 per nag, vir 4 mense 46 5 1 5 R43 Road Nuwejaarsrivier Farm 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.296037034887 19.149927242066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang