Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage on Roywright

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roy Wright-laan 20, Saiccor Village, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Cottage on Roywright is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Umkomaas. Hierdie kothuis bied ontspannende en gerieflike verblyf aan gesinne.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Die aparte badkamer het 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien en WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met stroomdienste en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite op die stoep is daar sitplek en braaigeriewe. Die kothuis het sonkrag, 'n omsetter en watertenks om elektrisiteit en water tydens noodgevalle te verseker. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

The Cottage on Roywright is net 1,7 km vanaf die naaste strand en naby plaaslike winkels en restaurante geleë. Umkomaas bied 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede, veral vir natuur- en avontuurentoesiaste, soos visvang, duik, snorkel, voetslaan en voëlkyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Roy Wright-laan 20, Saiccor Village, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roy Wright-laan 20, Saiccor Village, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca924fae3dad3862aa3028997dbd9fe2db38424c831284df181bcf0b07e13a243f2214116e60ccd61ac4021f3810e9932bfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 20 Roy Wright Avenue Saiccor Village 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.2121918 30.7884594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang