Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cove Beach On Thesen Islands

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Leandri L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2023

Nie soos verwag nie. Die braaier wat met kole werk is onder deurgebrand. Die gaskaggel maak nie vlamme nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Anthony
The Cove Beach On Thesen Islands
Ek verwelkom resensies, hetsy positief of negatief, maar dit moet net regverdig wees. Ek het onmiddellik na die gas se aankoms 'n Whatsapp gestuur wat as volg gelees het: "Should you need assistance in starting the gas fire place please let me know". Die gas kaggel is in Mei gediens en daar is 2 vol 48 kg gas bottels. Die gas het my Whatsapp beantwoord met: "thank you so much". Wat the Weber aanbetref, die 3 stervormige gleuwe word deur die vervaardiger so in gesny dat the vuur kan lug trek. Daar is ook n bak onder die gleuwe om the kole te vang wat deurval.

Paulo D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Excellent hospitality Anthony. Really appreciate our requests being accommodated swiftly - felt very much at home. Would love to stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
The Cove Beach On Thesen Islands
Hi Paulo. Thank you for booking with us. Thanks for a great review

Relda M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Pragtige huis, netjies, gesellig en baie goed ingerig. The Cove is 'n pragtige huis, netjies en baie goed ingerig. Heerlike dek om op te braai en net die omgewing te waardeer. Die seuns kon lekker roei. Dit is baie stil en rustig. Sal hierdie huis enige tyd aanbeveel. Die eienaar was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 850
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 850
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lee Lane Leeward Island, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1e3c13d8156534062c3820b0be0d38aed196914711d936647ab0327acff4efcdcec68c65426bd7a71e7dd519dccd621efc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 Lee Lane Leeward Island Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.046607804359 23.057320452709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang