Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cowshed

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grewestraat 8, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Cowshed is 'n smaakvol versierde en knus kothuis in die rustige dorpie McGregor geleë. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek aangesien dit 'n privaat binnehof met 'n plonspoel het.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed sowel as 'n staanwaaier. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Alle linne, handdoeke en badseep word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis het komplimentêre tee, koffie, suiker, sout en peper. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2, sowel as 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite die dubbeldeure is 'n privaat binnehof wat 'n tafel en stoele, sowel as braaigeriewe insluit. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Komplimentêre braaihout en vuuraanstekers word voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hilary D
Saam met lewensmaat
5.0
Cosy and charming stay with a kind and hospitable hostess. Wonderful five days in a bitterly cold McGregor, but we were as warm as toas...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Emma M
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable and clean! A perfect weekend getaway! Comfortable, spacious, and very clean! The bedding and mattress was so comfortab...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Fiona A
Saam met lewensmaat
5.0
Exceeded our expectations, highly recommended. What a special place The Cowshed is! A delightful, beautifully repurposed cow shed on th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Franco P
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike blyplek. Baie netjiese eenheid en waarde vir geld.
Mrt 2024
Jolene B
Saam met lewensmaat
5.0
First wedding anniversary. The place was surgically clean and spotless. It was beautiful. It's really proactively equipped for your sta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Grewestraat 8, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Cowshed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grewestraat 8, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2e47d49fb019ad5d5e6869c2348c2a44853afa81af66ceae13d935330450fb43ce9e896061a01c6f62a91cc53d752a1fa06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 8 Grewe Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.944921976084 19.827326238155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang