Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Den

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-weg, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Den is 'n ruim ateljeewoonstel wat 'n deel van die eienaar se hoofwoning in Vishoek beslaan. Hierdie akkommodasie poog om gaste 'n unieke atmosfeer te bied met 'n berguitsig in die verte. Dit is geskik vir jong professionele persone, paartjies en solo- of sakereisigers.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n rusbank. Die badkamer is op die onderste verdieping geleë en het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas

Ligging

  • Seaview-weg, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-weg, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68388e128ff70312e51b7736cd9df7ce307535e2a048761e329aa121f84eff6a5eb7f94f324305b2140fe80c3edeca868930?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 1 Seaview Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -34.1300228 18.4063012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang