Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Den Apartments by Raw Africa Collection

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.8
Veiligheid
4.5
Tanja L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2023

Pagtige woonstel, maar te naby aan R44. Lawaai van die pad af net te erg. Noodligte vir beurtkrag asb. Veiligheidswagte baie behulpsaam. Kommunikasie van kontakpersoon baie goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sanri P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Waarde vir geld en uiters netjies! Baie netjies en skoon, ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2021

Was heerlik koel (aircon) met aankoms. Goed toegerus en netjies. Was slegs vir een nag daar, maar presies aan al ons behoeftes voldoen. Vriendelike hulp, wat my ingelig het ek het iets agtergelaat en dit terug aan my besorg het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Estell L
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Aug 2021

Skoon, netjies, goed toegeruste woonstel. Sentraal geleë, maar naby besige pad. The Den Apartments gee 'n gratis een dag skoonmaakdiens aan die woonstel. Sou eerder wou gehad het dit moes later in die week gewees het en nie op dag twee van ons verblyf nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2021

Baie aangename verblyf. Parkeerplek is ’n probleem. Baie mooi en gemaklike eenheid, maar nie baie skoon nie en parkeerplek was 'n probleem.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charles S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2020

Fantastic, peaceful and relaxing stay at Den Apartments. The pool and view on the top floor was breathtaking. The modern design finishes in the apartment was impressive. I would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Spanish Farm Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 410
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 410
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dennesigstraat 2 - 4, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2r9bGJQMAZi5sNOPeBhz3dFWZ1BlonwUKIq9lBKLZHNV25eO7u?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 410 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 2 - 4 Dennesig Street Stellenbosch 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.931843220931 18.853469468123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang