Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Docklands Two Bed Superior Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwich-straat 70, The Docklands, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Docklands Two Bed Superior Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in The Docklands en is in De Waterkant geleë. Hierdie woonstel is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers en vakansiegangers wat sentrale verblyf in Kaapstad soek.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Hierdie area lei na 'n balkon met 'n uitsig oor Tafelberg. WiFi is beskikbaar.

Die gebou spog met 'n dek op die dak wat 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe het. Daar is aangewese parkeerplekke en 24 uur-sekuriteit. The Docklands is ongeveer 3 km vanaf die Kaapstad-stadion, die V&A Waterfront en die Silo-distrik. Dit is ook 22 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Thato Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Prestwich-straat 70, The Docklands, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prestwich-straat 70, The Docklands, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2102a0559dc864813e072ca5803c9ef33a815a7fe4cb19119fd9aed5ef9cf1f7070a301b39e60c32d1c2e3c3b106f755e06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 2) 70 Prestwich Street The Docklands 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.912934 18.4183948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang