Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Don Lodge

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Neels G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie netjies, spasie modern, goeie diens en waarde vir geld. Baie aangename ondervinding. Verblyf was baie netjies, modern en baie spasie. Wayne was 'n superster en het geassisteer oral waar hy kon. Sal definitief weer teruggaan en verwys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelize M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Relaxed, clean and friendly. 10/10. Our stay was amazing. Clean room, bathroom, and linen. From the minute we stepped into the room until we left, the stay was so nice. The owners are lovely people. Thank you again. You will see us again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesego M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Best I have had in my travels, especially for a busy festive period. A really amazing location. Spacious apartment, all allowing private space as well. The kitchen was beautiful and well-equipped. Really loved our stay. Hosts were really amazing, easy to talk to, and aided with any requests. It was a really calm stay. I am definitely going back myself and would like to take my other family members there too. Views are amazing, it was an amazing package!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2023

Dit was baie rustig. Sal dit aanbeveel vir 'n paartjie wat privaatheid soek. Ons het dit baie geniet by The Don Lodge. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Christoff S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Beste waarde vir geld. Baie netjies en skoon! Vriendelik en behulpsame gasheer- en vrou. Alles wat mens nodig het vir seevakansie. WiFi sein bietjie swak in die kamer, maar mens moenie interneteer op vakansie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Cindy die eienaar en haar seun Wayne is uiters gasvry, vriendelik en gaan uit hulle pad om jou te help. Sal The Don Lodge aanbeveel vir besigheid of vakansieverblyf. Netjies en modern. Naby aan die snelweg en naby aan die strand. Pragtige see uitsig. Lieflike stoep. Linne is netjies en skoon en goeie gehalte. Verblyf maak voorsiening vir 1, 2, 4, 6 mense, 'n hele familie. Waarder vir geld. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inyoni-singel 1, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0357e4aba43634c6daf7a0a67f8b04d67ee88c098906904ec9b35382e222f1a20689a98737708e55f9d4312cffaaee8cd1e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 1 Inyoni Crescent Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -30.0450233 30.8915757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang