The Dragon Tree Guesthouse
Beskrywing
Hierdie suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskassie, ketel, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi in. Die suite lei na 'n stoep met 'n lieflike uitsig
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Breë paadjie bied toegang tot die Dragon Tree Guest House.
Let dat die verblyf met 'n trap bereik word en moontlik nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen besoekers van buite word toegelaat nie.
Geen geraas ná 22:00 nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite is ideaal vir 2 gaste en bied 'n uitsig oor die swembad. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV en gratis WiFi in. Die suite lei na 'n dek met toegang tot die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Breë paadjie bied toegang tot die Dragon Tree Guest House.
Let dat die verblyf met 'n trap bereik word en moontlik nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen besoekers van buite word toegelaat nie.
Geen geraas ná 22:00 nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gatesville-weg 27b, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang