The Dragon Tree Guesthouse
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gatesville-weg 27b, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dragon Tree Guesthouse bied selfsorgverblyf in die historiese vissersdorpie Kalkbaai, tussen die berge en die see.
Die gastehuis bied verblyf in 2 pragtige eenhede met uitsigte oor Kalkbaai, 'n tuin en die swembad. Elke suite het 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Een van die suites beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis en die ander een oor 'n basiese kombuisie. TV's en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan op die dek ontspan, in die swembad afkoel, by die vuurput sit, die uitsig oor Valsbaai bewonder of die aktiwiteite van dié modieuse, lewendige vissersdorpie met sy unieke besienswaardighede besoek.
Die gastehuis is met sonpanele en 'n rugsteunbatterystelsel in geval van kragonderbrekings toegerus.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Gatesville-weg 27b, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink The Dragon Tree Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gatesville-weg 27b, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang