The Elegant Desert Lodge
Beskrywing
Elke kamer het 2 enkelbeddens, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n ingeboude kluis, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het 'n stoep vanwaar die pragtige uitsig geniet kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Middagete en aandete is beskikbaar teen ekstra koste.
Wasgoeddienste is op versoek beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tusen 3 en 11 betaal N$435.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 54 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die C19, Sesriem, 0000, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang