The Farm House
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Deel 31 langs die R511, Thaba e Ntle Private Game Lodge, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R16 000 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
The Farm House is 'n pragtige en luukse vakansievilla in die hartjie van die bosveld in Thabazimbi. Die versteekte juweel is ideaal vir 'n rustige wegbreek en spog met 'n kontemporêre ontwerp en 'n swembad.
Die huis bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers. Die eerste 4 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die vyfde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die sesde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n koningingrootte-bed. Daar is nog 'n aparte gesinsbadkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak en die laaste badkamer het 'n stort.
Die ruim oopplan-leefarea het lugversorging en beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus is en 'n eiland met stoele het. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n platskerm-TV en 'n kaggel.
Die huis spog ook met 'n kantoor, gratis WiFi en 'n volledig toegeruste gimnasium met lugversorging. Buite is daar 'n groot kuierarea met 'n etenstafel, sithoekie, sonstoele, braaigeriewe en 'n swembad, asook 'n boma met 'n vuurput en 'n speelarea met 'n klimraam vir die kinders.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lounize Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 31
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Deel 31 langs die R511, Thaba e Ntle Private Game Lodge, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Sien meer verblyf in Thabazimbi Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Deel 31 langs die R511, Thaba e Ntle Private Game Lodge, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang