The Farmhouse B&B
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vyfdelaan 56, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Farmhouse B&B is 'n plattelandse gastehuis in die voorstad Walmer in Gqeberha (Port Elizabeth). Die gastehuis is gerieflik 2,2 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe geleë en die ligging bied toegang tot pragtige strande. Die gastehuis is smaakvol ingerig met antieke kothuismeubels en memorabilia.
Verblyf word aangebied in 3 gastekamers en 2 gesinsuites. Sommige kamers het sitkamers en kombuisies. Elke kamer het sy eie privaat ingang en veilige parkeerplek is beskikbaar. Elke kamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler en WiFi. Ontbyt is 'n opsionele ekstra en bestaan uit 'n groot plaashuis of kontinentale ontbyt. Tuisgemaakte etes kan ook op versoek oor naweke voorberei word.
Die gastehuis het 'n DVD-biblioteek en 'n pendeldiens van die lughawe kan op versoek gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Vyfdelaan 56, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Gaste dink The Farmhouse B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vyfdelaan 56, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap