The Farmhouse
Beskrywing
Le Blue het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasbak met 'n aparte toilet langsaan die kamer. Daar is 2 gemakstoele in die kamer, en waaiers en verwarmers is beskikbaar op versoek. Dié kamer is in die hoofhuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
- Lees asb. die beskrywing van die eenheid wat jy gekies het deeglik deur.
- Etes is op versoek beskikbaar en moet voor voorafbepaalde tye bestel word.
- Die verblyf is troeteldiervriendelik en hef 'n addisionele fooi per troeteldier. Slegs klein soorte word toegelaat.
- Die breekskadedeposito is slegs aan die kliënt terugbetaalbaar sodra kamers deeglik nagegaan is.
- Alle besoekers moet my ontvangs aanmeld en 'n addisionele besoekersfooi onmiddellik betaal. Indien ongeverifieerde gaste op die eiendom gesien word, sal die gaste wat bepsreek het hul deposito verbeur. Neem asb. kennis dat reg van toegang vir almal voorbehou word.
-Bykomende dienste soos wasgoed, kinderoppasser en motorwasserye is teen 'n addisionele koste beskikbaar en moet by ontvangs bespreek en betaal word.
- Geen rook word in die kamers toegelaat nie.
- 'n Streng geraasbeleid is regdeur die dag van toepassing.
- Daar word van gaste vereis om bedagsaam teenoor ander gaste en personeel te wees.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 6 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 6 gaste en het 'n dubbelbed, 'n stapelbed, futon, dubbelbed en en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. 'n Ekstra matras kan bygevoeg word mits dit vooraf gereël word. Waaiers en verwarmers is beskikbaar op versoek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
1 x Stapelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
- Lees asb. die beskrywing van die eenheid wat jy gekies het deeglik deur.
- Etes is op versoek beskikbaar en moet voor voorafbepaalde tye bestel word.
- Die verblyf is troeteldiervriendelik en hef 'n addisionele fooi per troeteldier. Slegs klein soorte word toegelaat.
- Die breekskadedeposito is slegs aan die kliënt terugbetaalbaar sodra kamers deeglik nagegaan is.
- Alle besoekers moet my ontvangs aanmeld en 'n addisionele besoekersfooi onmiddellik betaal. Indien ongeverifieerde gaste op die eiendom gesien word, sal die gaste wat bepsreek het hul deposito verbeur. Neem asb. kennis dat reg van toegang vir almal voorbehou word.
-Bykomende dienste soos wasgoed, kinderoppasser en motorwasserye is teen 'n addisionele koste beskikbaar en moet by ontvangs bespreek en betaal word.
- Geen rook word in die kamers toegelaat nie.
- 'n Streng geraasbeleid is regdeur die dag van toepassing.
- Daar word van gaste vereis om bedagsaam teenoor ander gaste en personeel te wees.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 6 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Hoenderhok-woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste. Daar is 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n tweeplaatstofie, mikrogolfoond, yskas en vrieskas, breekware en eetgerei vir al jou selfsorgbehoeftes. Die woonstel is apart van die hoofhuis en gaste het hul eie tuin en braai-area. Waaiers en verwarmers is beskikbaar op versoek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
- Lees asb. die beskrywing van die eenheid wat jy gekies het deeglik deur.
- Etes is op versoek beskikbaar en moet voor voorafbepaalde tye bestel word.
- Die verblyf is troeteldiervriendelik en hef 'n addisionele fooi per troeteldier. Slegs klein soorte word toegelaat.
- Die breekskadedeposito is slegs aan die kliënt terugbetaalbaar sodra kamers deeglik nagegaan is.
- Alle besoekers moet my ontvangs aanmeld en 'n addisionele besoekersfooi onmiddellik betaal. Indien ongeverifieerde gaste op die eiendom gesien word, sal die gaste wat bepsreek het hul deposito verbeur. Neem asb. kennis dat reg van toegang vir almal voorbehou word.
-Bykomende dienste soos wasgoed, kinderoppasser en motorwasserye is teen 'n addisionele koste beskikbaar en moet by ontvangs bespreek en betaal word.
- Geen rook word in die kamers toegelaat nie.
- 'n Streng geraasbeleid is regdeur die dag van toepassing.
- Daar word van gaste vereis om bedagsaam teenoor ander gaste en personeel te wees.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 6 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Melkstal bied slaapplek vir 6 gaste met 'n dubbelbed en 'n stapelbed met 'n ekstra slaapbank in die sitkamer. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis het 'n tweeplaatstoof, yskas en vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die woonstel is aparte van die hoofhuis en het 'n tuinarea. Waaiers en verwarmers is beskikbaar op versoek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
- Lees asb. die beskrywing van die eenheid wat jy gekies het deeglik deur.
- Etes is op versoek beskikbaar en moet voor voorafbepaalde tye bestel word.
- Die verblyf is troeteldiervriendelik en hef 'n addisionele fooi per troeteldier. Slegs klein soorte word toegelaat.
- Die breekskadedeposito is slegs aan die kliënt terugbetaalbaar sodra kamers deeglik nagegaan is.
- Alle besoekers moet my ontvangs aanmeld en 'n addisionele besoekersfooi onmiddellik betaal. Indien ongeverifieerde gaste op die eiendom gesien word, sal die gaste wat bepsreek het hul deposito verbeur. Neem asb. kennis dat reg van toegang vir almal voorbehou word.
-Bykomende dienste soos wasgoed, kinderoppasser en motorwasserye is teen 'n addisionele koste beskikbaar en moet by ontvangs bespreek en betaal word.
- Geen rook word in die kamers toegelaat nie.
- 'n Streng geraasbeleid is regdeur die dag van toepassing.
- Daar word van gaste vereis om bedagsaam teenoor ander gaste en personeel te wees.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 6 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek vir 6 gaste en het 'n dubbelbed met 'n driekwartbed bo-op en nog 'n dubbelbed voor die kaggel. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad en 'n handstort. Die badkamer het 'n muur uit riete. Verwarmers, waaiers en 'n ekstra matras is beskikbaar op versoek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed
1 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
- Lees asb. die beskrywing van die eenheid wat jy gekies het deeglik deur.
- Etes is op versoek beskikbaar en moet voor voorafbepaalde tye bestel word.
- Die verblyf is troeteldiervriendelik en hef 'n addisionele fooi per troeteldier. Slegs klein soorte word toegelaat.
- Die breekskadedeposito is slegs aan die kliënt terugbetaalbaar sodra kamers deeglik nagegaan is.
- Alle besoekers moet my ontvangs aanmeld en 'n addisionele besoekersfooi onmiddellik betaal. Indien ongeverifieerde gaste op die eiendom gesien word, sal die gaste wat bepsreek het hul deposito verbeur. Neem asb. kennis dat reg van toegang vir almal voorbehou word.
-Bykomende dienste soos wasgoed, kinderoppasser en motorwasserye is teen 'n addisionele koste beskikbaar en moet by ontvangs bespreek en betaal word.
- Geen rook word in die kamers toegelaat nie.
- 'n Streng geraasbeleid is regdeur die dag van toepassing.
- Daar word van gaste vereis om bedagsaam teenoor ander gaste en personeel te wees.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 6 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is spesiaal vir groepe wat bekostigbare verblyf soek. Daar is 'n buitetoilet met 'n stort in 'n aparte gebou. Daar is ook kombuisgerei en toebehore. Dit is ideaal vir oud en jonk wat op 'n begroting reis in 'n luukse buurt met basiese geriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Huisreëls
- Lees asb. die beskrywing van die eenheid wat jy gekies het deeglik deur.
- Etes is op versoek beskikbaar en moet voor voorafbepaalde tye bestel word.
- Die verblyf is troeteldiervriendelik en hef 'n addisionele fooi per troeteldier. Slegs klein soorte word toegelaat.
- Die breekskadedeposito is slegs aan die kliënt terugbetaalbaar sodra kamers deeglik nagegaan is.
- Alle besoekers moet my ontvangs aanmeld en 'n addisionele besoekersfooi onmiddellik betaal. Indien ongeverifieerde gaste op die eiendom gesien word, sal die gaste wat bepsreek het hul deposito verbeur. Neem asb. kennis dat reg van toegang vir almal voorbehou word.
-Bykomende dienste soos wasgoed, kinderoppasser en motorwasserye is teen 'n addisionele koste beskikbaar en moet by ontvangs bespreek en betaal word.
- Geen rook word in die kamers toegelaat nie.
- 'n Streng geraasbeleid is regdeur die dag van toepassing.
- Daar word van gaste vereis om bedagsaam teenoor ander gaste en personeel te wees.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 6 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barriestraat 30, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang