Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Farmhouse

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.4
Veiligheid
4.1
Alain G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Satisfactory. The WiFi is very slow. I was in George for a conference so the accommodation was just a place to sleep. It is the perfect place for an overnight stay. The bed was comfortable and it is very quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juan
The Farmhouse
Hi Alain Thank you for the feedback. We have a fibre line of 100MHz up and down speed. Our Vox suppliers have been experiencing some faults. Another factor seems to be the underwater cables that were damaged, slowing us all down. We will check and test speeds when issues are reported so thank you for bringing it to our attention. Regards The Farmhouse Team Your home away from home

Jannie R
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Lovely stay, good price. I really enjoyed my stay in this beautiful area. We used the braai facilities, which were also very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareta M
1 nag
5.0
Jan 2024

Pragtige boomryke area met mooi voël geluide. Ek het 'n rustige nagrus geniet en met verskeie voëls se gesang wakker geword, het regtig soos op 'n plaas gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stef B
1 nag
3.6
Jun 2024

Warm geslaap Wag wel nog vir deposito se terugbetaling. Baie reëls maak mens benoud.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marion J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2023

It was quiet and very relaxing. The place was secure, our room was cosy and the staff was very nice and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nicolaas V
1 nag Saam met vriende
1.8
Mei 2023

Onnet en oud vuil beddegoed. Daar is nie n stort gordyn nie en daarom ook geen privàatheid nie. beddegoed vuil en onnetjiese plek. Moes voor 6hoo uit om trok te gaan haal.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Nomathamsanqa M
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2022

Not in healthy condition, room were stuffy. The room is in poor quality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Juan
The Farmhouse
Due to our higher than average rainfall from October to December, our climate was very humid. After causing problems for instance mould due. The smell you could have smelt could also be the very strong industrial chemical that we used. We are busy with damp seal and painting renovation in the guesthouse and also busy replacing some of the floors. Farmhouse greetings.

Piet E
1 nag Besigheidsreis
1.6
Des 2022

Onaangenaam. Geen waarde vir geld. Vuil plek. Kamer stink na muf. Muf slaan deur in die gordyne. Insekte en stofvlooie wat jou aanval in jou slaap. Linne vuil, matras deurgeslaap! Stort word selde gewas. Swak nog nooit betaal vir so swak kamer. Hulle sien my nooit weer. So beter wees om eerder in my voertuig te geslaap het as daar in daai blou kamer van hulle.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Gert H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Waarde vir geld. Perfekte ligging vir ons besoek aan my pa net om die draai. Ons het basies net sakpasslaapplek gesoek en dit is wat ons gekry het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juan
The Farmhouse
Baie dankie vir julle terugvoering. Julle is baie gaaf. Die eenheid waar jul ingebly het word wel oorgedoen. Nou na besigheidseisoen. Kom kuier gerus weer.

Esther-marie Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Outydse sjarme. Goed geleë. Netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juan
The Farmhouse
Baie dankie vir julle terugvoering. Julle is baie gaaf. Die eenheid waar jul ingebly het word wel oorgedoen, nou na besigheidseisoen. Kom kuier gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Juan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barriestraat 30, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5MWYyY2RhLWRkOTEtNDgwMy1iOThjLTIzYmEyYmMxMDAzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag, vir 2 mense 88 5 1 4 30 Barrie Road Glen Barrie 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.942737 22.453121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang