The Farmhouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Juan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Alain G - Apr 2024
Algehele gradering
Satisfactory. The WiFi is very slow.
The Farmhouse se terugvoer
Hi Alain
Thank you for the feedback. We have a fibre line of 100MHz up and down speed. Our Vox suppliers have been experiencing some faults. Another factor seems to be the underwater cables that were damaged, slowing us all down.
We will check and test speeds when issues are reported so thank you for bringing it to our attention.
Regards
The Farmhouse Team
Your home away from home
Jannie R - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely stay, good price.
Mareta M - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige boomryke area met mooi voël geluide.
Stef B - Jun 2024
Algehele gradering
Warm geslaap
Marion J - Apr 2023
Algehele gradering
It was quiet and very relaxing.
Nicolaas V - Mei 2023
Algehele gradering
Onnet en oud vuil beddegoed.
Nomathamsanqa M - Jan 2022
Algehele gradering
Not in healthy condition, room were stuffy.
The Farmhouse se terugvoer
Due to our higher than average rainfall from October to December, our climate was very humid. After causing problems for instance mould due.
The smell you could have smelt could also be the very strong industrial chemical that we used.
We are busy with damp seal and painting renovation in the guesthouse and also busy replacing some of the floors.
Farmhouse greetings.
Piet E - Des 2022
Algehele gradering
Onaangenaam. Geen waarde vir geld.
Gert H - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
The Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Julle is baie gaaf. Die eenheid waar jul ingebly het word wel oorgedoen. Nou na besigheidseisoen.
Kom kuier gerus weer.
Esther-marie Z - Des 2021
Algehele gradering
Outydse sjarme.
The Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Julle is baie gaaf. Die eenheid waar jul ingebly het word wel oorgedoen, nou na besigheidseisoen. Kom kuier gerus weer.
Marike E - Jan 2021
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, skoon kamer en vriendelike personeel/eienaar.
The Farmhouse se terugvoer
Kom kuier gerus weer.
Willem V - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige area, veilig, perfekte plek as basis vir besoek aan die omgewing.
The Farmhouse se terugvoer
Eerstens dankie vir julle ondersteuning in hierdie tyd.
Tweedens ook so vir die positiewe terugvoering.
Dit word opreg waardeer.
Plaashuis groete
Desiree B - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het slegs daar oorgeslaap, by familie gekuier.
Ilda H - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig.
The Farmhouse se terugvoer
Baie dankie dat jy De Plaashuis besoek het.
Johannes R - Nov 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
The Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Daar is geen persoonlike eiendom gestoor in die slaapplek nie. Dit was decor.
Michael S - Des 2020
Algehele gradering
Lekker stil
The Farmhouse se terugvoer
Goeie Dag Michael
Baie dankie vir die gawe woorde. Ons waardeer sulke terugvoering.
Groete
Die Plaashuis Personeel
Candice R - Sep 2020
Algehele gradering
Perfect place for anyone born between 1950 and 1960.
The Farmhouse se terugvoer
You are most kind.
Rustic is what we are going for.
Thank you for your visit.
Regards,
The Farmhouse team
Dawie L - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontgvangs
The Farmhouse se terugvoer
Dankie Dawie
Jammer om te hoor.
Al ons kennisgewing sê darem jy kan by ontvangs vra vir waaiers en verwarmers.
Ons doen beter vir jou volgende keer.
Plaashuis groete
Leroy C - Jan 2020
Algehele gradering
Worst accommodation encountered ever.
Lees meerThe Farmhouse se terugvoer
Good day Leroy,
Thank you for your feedback. Negative or positive it always helps us grow.
A few things not mentioned here is that your group was on site for about 2 hours and the kids enjoying the pool table and other entertainment in the games room without a glitch.
Another aspect you failed to mention is that you phoned me a few days before arrival insisting that we change your units to right next to each other and I told you in detail what your options are and you accepted it.
You also forget to mention that after you entered other guest rooms without permission you asked for those rooms. Then once we disrupted our second group for news years weekend of 17 people and they were willing to swop without complaints you then changed your mind.
You also fail to mention that we brought staff back after 7 pm to assist you with complaints we then solved it all. The young group of 5 people just before you for 3 days were very happy but we're also the source of the sour milk we found back of the fridge. We cleared it and apologize for that.
Then you fail to mention your kind words and discussion we had that The Farmhouse George offered that if we find tenants or Lekkerslaap find or you yourself we will refund you in part. Which we did. You received back over R3300. This is a precedent we will not repeat.
There is a point that no matter what you do you cannot satisfy all people.
Our core business model remains a basic clean user-friendly establishment which reflects in our continuous 70% plus occupancy right through the year.
A positive that has come from this that we have decided to put in a flexible soundproof barrier between De Schaapkraal & De Melkstal which means in future for groups like yours we make them one unit.
Regards,
The Farmhouse Team
Johan H - Nov 2019
Algehele gradering
Gerieflik en naby aan my bestemming.
The Farmhouse se terugvoer
Dankie Johan,
Jy vlei ons hier. Baie gaaf.
Geseënde Feesseisoen.
Natasha M - Des 2019
Algehele gradering
It was a peaceful place, but one problem is the pool that was dirty and the farmhouse has to much rules but further on everything was excellent.
The Farmhouse se terugvoer
Hi Peter
Thank you for the kind review. You were an awesome family.
Sorry about the pool pump blowing a gasket. We are almost back to sparkle status again. I will commit to a descent discount for your inconvenience next time you visit.
Sorry about all the rules. They developed over the past 8years we have been running the guest house to assist us in preventing damage and also making sure all our guests have a pleasant experience. Most guest houses in our area do not allow children where we are more family oriented and allow them but as those under 12 to be supervised by an adult.
But we will review them none the less and see where we can relax a little.
Have a great 2020.
Regards,
The Farmhouse Team
Genevieve J - Okt 2019
Algehele gradering
Professioneel en vriendelik.
The Farmhouse se terugvoer
Baie dankie Genevieve,
Positiewe terugvoering word altyd ook waardeer.
Plaashuis groete
Izak F - Des 2019
Algehele gradering
Nie juis my koppie tee nie.
The Farmhouse se terugvoer
Hallo Izak
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sien jy verstaan ons model en ons aanvaar jou beskrywing behalwe die deel van die Backpackers. Ons het en-suite, goeie en puik meubels.
Ons beskryf nogals dit soos volg in deel van die standard dokument wat u ontvang het en alle ander gaste ontvang.
"Ons is in 'n luukse omgewing geleë, maar bied 'n begrotingsfasiliteit om dit bekostigbaar vir almal te maak. Ons word gereeld besoek deur verteenwoordigers, bedryfswerkers en gesinne en word dikwels as 'n een-aandstop vir groepe gebruik. Lees die beskrywing van die eenheid wat u gekies het"
Ons aanvaar dat die model nie vir almal is nie en ons besef dit. Ons bedank u werklik dat u hierdie opregte terugvoering gee.
Ons gradeer deurlopend op en het ook baie planne so probeer ons gerus weer oor 'n jaar of so.
Plaashuis-groete
Manie H - Des 2019
Algehele gradering
Not a family holiday destination.
The Farmhouse se terugvoer
Hello Manie,
Thank you for your feedback.
To advise all the necessary information is provided on our listing and it is unfortunate to hear this was missed by you.
Just a correction there is a 5lt water can available and replenishable on a daily basis or as many times you like.
Unit is cleaned & serviced daily and bedding changed for new guests, or if you stay longer we change it for you every 4 days.
Sorry you did not come and enjoy our games room, pool table, 5 different braai facilities, guest lounge or swimming pool.
Hard and softness of mattresses vary from client to client and we gladly swop out for guests when requested.
Regards,
Management
Nici R - Sep 2019
Algehele gradering
Muf reuk in kamer. Water wat by toilet lek.
The Farmhouse se terugvoer
Hello Nici,
Baie dankie vir u terugvoering, dit help ons groei.
Ons wil egter net vir u herhinner dat ons ontvangs sluit 8nm maar ons het u met graagte 9.44nm ontvang. U het 'n strykyster gesoek 10.22nm wat nog by ander gaste in die kamer was wat ons in alle billikheid nie daardie nag wou steur nie en wel 8vm toe vir u dit aangebied het. Dankie vir die aanmeld van lek op u dag van vertrek ons kon toe aandag gee daaraan.
Plaashuis-groete
Johanna G - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongemaklik, het soos 'n ekstra ongenooide gas in iemand se huis gevoel.
Casper D - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, maar teleurstellende akkommodasie.
Lees meerThe Farmhouse se terugvoer
Hello Casper,
Jammer om te verneem ons groei altyd uit enige soort kritiek. Ons stem nie 100% saam met alles nie.
De Skaapkraal is wel ons besigste eenheid vandat hy in gebruik geneem, juis soos 'n backpackers opsie met baie meer gerief. Die badkamer is in die beskrywing presies beskryf. Daar is filter water in eenheid soos kamp. Ons voel vir waarde vir geld is hierdie 'n onregverdige resensie wat u as gas nie volledig gelees het nie en u wou ook nie betaal om op te gradeer na ander eenheid nie.
Plaashuis-groete
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Pieter B - Okt 2018
Algehele gradering
Baie gasvrye mense.
The Farmhouse se terugvoer
Baie gaaf en baie aangename terugvoering.
Dit is vir ons lekker om mense as vreemdelinge te ontmoet en weg te stuur as vriende.
Plaashuis Groete
Charnell W - Mei 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was privaat en die atmosfeer was heerlik en stil.
The Farmhouse se terugvoer
Hi Charnell
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Seënwense vir julle.
Ons sien uit om julle weer as ons gaste te ontvang.
Plaashuis-groete
Juan en Mariana
De Plaashuis span
Rita B - Jun 2018
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Elmien V - Apr 2018
Algehele gradering
Veilig, netjies en rustig.
Chris S - Jan 2018
Algehele gradering
Verblyf in stil en pragtige omgewing.
The Farmhouse se terugvoer
Beste Chris,
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit so baie. Ons probeer nie "fancy" wees nie, maar net 'n lekker huis-weg-van-die-huis wees.
Die geskiedenis van die huis is nie so histories soos die boustyl dit laat blyk nie, maar die unieke storie daaragter is dat die eerste eienaar dit blykbaar eiehandig gebou het oor so 7 jaar tydperk. Eers in die deel gebly het waar julle was en toe die huis betree het.
Ons gesels verder met julle volgende besoek.
Plaashuis Groete,
Juan en Mariana
Charlie G - Jan 2018
Algehele gradering
Meer vir alleenlopers.
The Farmhouse se terugvoer
Middag,
Klient het gedink hulle het selfsorg geboek. Ons het toe gelukkig ons klein bachelor selfsorg eenheid oop gehad. Net bly ons kon behulpsaam wees.
Ons is wel bly ons kon help.
Plaashuis Groete
Thys B - Des 2018
Algehele gradering
Matte is vuil en reuk is teenwoordig.
Elza F - Mei 2018
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
Lees meerThe Farmhouse se terugvoer
Jammer om te hoor. Huis word tans geverf en alle matte word vervang binne 12 maande. Tussen tyd was ons matte elke 3 maande.
Wasbak by toilet het warm water soos verduidelik op aankoms.
Kom probeer ons weer gerus.
Plaashuis groete
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Cornelia H - Sep 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Kim G - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik en bekostigbaar.
Gerhard G - Mrt 2017
Algehele gradering
My verblyf was baie lekker en die eienaar was ook baie vriendelik en behulpsaam.
Lees meerThe Farmhouse se terugvoer
Dankie vir die opregte terugvoering, Gerhard. Jammer dat jy so bietjie vas gedraai het. Ons ondersoek maniere om dit op te los.
Dit was lekker om u as gas te ontvang.
Plaashuis Groete.
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Lourens S - Des 2017
Algehele gradering
Redelik gemaklik.
The Farmhouse se terugvoer
Hi Lourens
Dankie vir die terugvoering. Dit help ons altyd om te groei as on sinlikke terugvoering kry soos van julle af.
Ons stel graag reg waar ons kan. As julle weer hier verby kom bied ons vir u graag afslag met die verblyf en etes om te vergoed vir die oorgaar vleis.
Plaashuis Groete.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Jan V - Okt 2017
Algehele gradering
My verblyf was ontnugterend!
Lees meerThe Farmhouse se terugvoer
Beste Jan,
Dankie vir jul verblyf en terugvoering. Ons het 2 keer deur alles gelees en vind tog die ligter punte in jul skrywe. Ons stem nie saam met alles nie en besef decor en smaak verskil. Goed soos beddegoed vervang en vernuwe is deurlopend. Daar was egter 'n paar punte wat ons graag tog aan aandag gaan skenk soos die klankdigtheid en wegvloei van water.
So tussen die humor deur bedank ons u vir die noem van kwelpunte wat ons help verbeter. Al is ons die bekostigbaarste verblyf in George, wil ons ook tog verbeter.
Kom kuier gerus weer.
Plaashuis Groete,
The Farmhouse
Natie M - Mrt 2016
Algehele gradering
Ontspanne.
The Farmhouse se terugvoer
Baie dankie Ellen
Volgende keer maak ons bietjie tyd vir koek en tee on the house.
Lekker dag.
Juan & Mariana
Die PLAASHUIS Span
Sophia C - Jan 2016
Algehele gradering
Die kamer is muwwerig en die badkamer is nie mooi skoon nie.
The Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Graag antwoord ons soos volg:
1. Die klagtes rondom die stofie en stortdeure vra ons nederig onverskoning voor. Ons personeel word deurlopend her-opgelei om hierdie te voorkom. Alhoewel George 'n klam omgewing is, is daar geen verskonings vir vuil of muf nie. Weereens jammer.
2. Die huis het historiese waarde en ons verkies dat die dekor pas daarby. Jammer dat dit nie in jul smaak val nie.
Groete,
Juan & Mariana
Die Plaashuis-span
John B - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Samestelling van ou uitskot meubels en beddegoed.
The Farmhouse se terugvoer
Ek wil met die intrap slag verwys na Ellen M se review hieronder die van John B. Sy het in dieselfde eenheid met haar dogter tuis gegaan vir 'n paar dae. So hoe verduidelik mens nou haar absolute tevredenheid en hierdie meneer se vriendelike gesindheid wat ons salig onbewus los oor sy werklike gemoed.
Ek wil net noem dat met kwotasies stuur ons 'n breed voerige inligtings stuk uit met elke kwotasie en John B was geen uitsondering nie. Paragraaf 5 lees soos volg:
As we offer a basic family stay, please do not expect luxury amenities, as we would hate to have you arrive and be disappointed. Our ultimate aim is customer satisfaction, and we offer country hospitality within an affordable environment. The guesthouse is owner managed.
Die meneer het opgedaag sleutels ontvang en toe uit gegaan onmiddelik dit verbaas my dat hy detail inspeksie nog gehou het.
Was wel ontsteld dat hy vir sy seun ekstra moes betaal want hy het net vir homself geboek.
Ons kon nie vlekke kry op daardie 3 stelle beddegoed wat ons roteer in daardie eenheid nie. Die gladde vetterige vloer is 'n wonderlike teken dat ons personeel hulle werk gedoen het met ons skoonmaak middel.
Daardie is 'n teel vloer vertrek en ons is besig om alle matte uit eenhede te faseer omdat so baie mense aan sinus lui.
Nee wat Lekkerslaap ons laat te maklik mense kla wat nie eers oorgeslaap het nie. Nie eers wakker geword het met die voël gesang aan die voet van die Outeniqua berge nie.
Nee klient kom skakel eers af en kry rus hier by ons vir jou gejaagde siel.
Groete
Juan & Mariana
Die PLAASHUIS Span
KOM RUS LEKKER ONS VRIEND!
COME REST WELL MY FRIEND!
Louis M - Apr 2016
Algehele gradering
Ongemaklik om saam met die huismense hulle leefarea te deel.
The Farmhouse se terugvoer
Die leef area is vir gaste by die Sentrale DStv punt. Hierdie gaste was daar saam met ander gaste die aand ons was nie naby nie. Hulle het ook hulle eie eenheid bo gehad met eie sitkamer en ingang aan huis se kant en eie ingang na buite. Die keuse om by ander gaste te kom sit en kuier is elke mens se keuses.
Net voordat iemand hard val hoop ek hulle kyk op die toilet, mooi opgerol lê die vloer maatjie. Ons hoop hulle sou dit neersit voor die ongeluk gebeur.
Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Hanlie C - Aug 2016
Algehele gradering
Baie swak akkommodasie.
The Farmhouse se terugvoer
Thanks for the opportunity to reply.
We remain true to our objectives as a clean tidy budget destination in an upmarket historic environment.
Our comment on this client is that the client had arrived in the middle of a long weekend (2 hours earlier than check in time) where guests were in a jovial mood. As we service client accommodation first we acknowledge that the sitting room from previous evenings fireplace had not been serviced.
The table outside where the guest brought their own lunch and beer to enjoy under the grand old tree had not been cleared.
This client lost her deposit as she judged the book by its cover.
To this client. Give us a chance if you like. Try not to make up your mind at the gate.
Farmhouse Greetings
Pieter C - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker.
The Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike, positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Groete,
Juan & Mariana
Die Plaashuis-span
Frans V - Jan 2015
Algehele gradering
Baie basies, maar aangenaam.
Endrie (j.h.) V - Jul 2015
Algehele gradering
Ek is baie vriendelik ontvang en het deurgaans baie tuis gevoel by die Farmhouse.
Lees meerThe Farmhouse se terugvoer
Dankie vir hierdie terugvoer en positiewe wenke. Ons het gekyk daarna en stem saam.
Groete,
Juan & Mariana
Die Plaashuis-span
Gert M - Mei 2015
Algehele gradering
Was heerlik!
Tom V - Feb 2015
Algehele gradering
Die eenheid is ruim en gerieflik.
Johannes H - Apr 2015
Algehele gradering
Goed!
Piet V - Feb 2015
Algehele gradering
Vriendelike verblyf.
Lizette M - Jan 2015
Algehele gradering
Maklik om die perseel te vind, gemaklike slaapgeriewe met goeie badkamer.
Monica V - Mrt 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld maar die eenheid kort aandag.
Narine B - Jan 2015
Algehele gradering
Met bietjie verbetering kan dit 'n baie lekker plekkie wees.
Andre D - Feb 2015
Algehele gradering
Sal liewers meer betaal vir 'n bietjie beter plek en ruimer kamers.
Lees meerMichael C - Jan 2015
Algehele gradering
Nie weer nie.
Hester Magdalena J - Jan 2015
Algehele gradering
Het meer verwag.
Lees meerMattewis W - Sep 2014
Algehele gradering
Veilig, goed versorg en huislik.
Manie L - Aug 2014
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Arie C - Apr 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Charlotte H - Apr 2014
Algehele gradering
Winskoop!
Lees meerLeonore V - Mrt 2014
Algehele gradering
Fantasties
Maryke F - Feb 2014
Algehele gradering
Dit was baie lekker! 'n Pragtige ou huis, toegerus met als wat jy benodig!
Nicola H - Jan 2014
Algehele gradering
The Farmhouse is 'n rustieke woning vol vrolikheid, en die eienaars is baie hulpvaardig!
Nick P - Jan 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam en 'n hartlike ontvangs deur beide eienaars!
Peter M - Feb 2014
Algehele gradering
Gasvry, behulpsaam en vriendelik.
Monica V - Nov 2014
Algehele gradering
Die omgewing is baie rustig - ook by die gastehuis was alles rustig.
Eben B - Sep 2014
Algehele gradering
Dis 'n baie netjiese gastehuis, maar ek dink 'n TV is deesdae verpligtend.
Alfred P - Mei 2014
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Jorina S - Mrt 2014
Algehele gradering
Bekostigbaar!
Nanette N - Mei 2014
Algehele gradering
Goed!
Koos H - Apr 2014
Algehele gradering
Stil omgewing en aangenaam!
Corle M - Jun 2014
Algehele gradering
Glad nie wat ons verwag het van n gastehuis nie.
Lees meerJoe D - Feb 2014
Algehele gradering
Lekker gekuier; sal weer kom!
Nikkie N - Okt 2014
Algehele gradering
Die akkommodasie is nie te sleg nie.
Heleen C - Aug 2014
Algehele gradering
Kamer was skoon, maar alles lyk oud en afgeleef.
Dirk B - Apr 2014
Algehele gradering
Nie wat ek verwag het nie.
Johnny T - Sep 2014
Algehele gradering
Die kamer was baie koud en onpersoonlik.
Katrina M - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was ontspannend,rustig en die personeel was baie vriendelik.
Dina N - Des 2013
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Tracey B - Des 2013
Algehele gradering
As my mother always said, all you need is a bed to sleep in, a roof, and a bathroom
Lees meer- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barriestraat 30, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang