Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Farmstead @ Field and Stream

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tonteldoosweg, Field and Stream, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R3 930 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

The Farmstead @ Field and Stream is die oorspronklike plaasopstal wat in 'n bekoorlike selfsorgkothuis omskep is. Field and Stream is op die Field and Stream Plaas net buite Dullstroom op Tonteldoosweg geleë. Hierdie plaas bied 'n rustige omgewing waar gaste privaatheid en panoramiese uitsigte kan geniet. Die plaas is vir kunsvlieghengel bekend en het 2 damme, 'n keerwal en is 4 km vanaf die Witpoortrivier aan die suidelike punt van die plaas geleë.

Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Gaste deel 2 badkamers, een het 'n bad en die ander een het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- teemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Dit lei na die eetarea wat verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV lei. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Daar is ook 'n knus kaggel.

Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek, braaigeriewe en 'n uitsig oor die ou boord, valleie en heuwels.

Hierdie plaas spog met watervalle wat piekniek- en swemareas het, pragtige staptogte langs strome en plaaspaadjies wat ideaal vir stap en bergfietsry is. Boonop is daar 'n aantal aanbevole bergfietsroetes rondom Dullstroom wat elk vanaf die plaas bereik kan word.

Aan die bopunt van die plaas is Field and Stream Kleiduifskietbaan wat die ideale plek vir rampartytjies, gesinsuitstappies of spanbou is. Die plaas het ook 'n konferensiesentrum met plek vir 25 mense.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gregory Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Tonteldoosweg, Field and Stream, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 930
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 930
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tonteldoosweg, Field and Stream, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc65f435caae99e6be490c30104a870586707102b47b4d877575091805a4e12e60e290f252518062883ba6cd106adc4a86f13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 930 per nag, vir 6 mense Tonteldoos Road Field and Stream 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.426446085021 30.015673942381

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang