The Firemaster House
Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 34, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 560R3 192 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Firemaster House is 'n pragtige Kaaps-Hollandse selfsorghuis in Tulbagh. Hierdie vakansiehuis is 'n ideale wegbreek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging toegerus. Langs die kombuis is daar 'n eetarea met 'n groot etenstafel en 'n sitarea met genoeg gemaklike sitplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 2 binnehowe en 'n tuin met vrugtebome en 'n boma. Die groot binnehof het 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n kombuisie en 'n Jacuzzi. Die tweede, kleiner binnehof het 'n buitebankie en 'n dam.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. 'n Omsetter is tydens kragonderbrekings beskikbaar. Die huis is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en wynplase geleë.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Sweeds
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hans Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Kerkstraat 34, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink The Firemaster House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 34, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap