Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Firemaster House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 34, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 800 R3 120 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Firemaster House is 'n pragtige selfsorg Kaaps-Hollandse huis wat in Tulbagh geleë is. Hierdie vakansiehuis is 'n ideale wegbreek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Al 3 die slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens en elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lugversorger. Net buite die kombuis sal gaste die eetkamer vind wat met 'n groot etenstafel ingerig is. Die leefarea is ingerig met oorgenoeg gemaklike sitplek. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite kan gaste 2 binnehowe en 'n tuin met vrugtebome en 'n boma geniet. Die groot binnehof het 'n onderdakstoep wat met buitemeubels gemeubileer is, 'n klein voorbereidingskombuisie en 'n jacuzzi. Die tweede binnehof is kleiner en is ingerig met 'n buitebankie en 'n dam.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. 'n Omskakelaar is beskikbaar tydens kragonderbrekings. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en wynplase.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Sweeds

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir The Firemaster House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hans Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Kerkstraat 34, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Firemaster House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf R4 800
R4 800 R3 120
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 800
R4 800 R3 120
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 34, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33a5b6103c7684bbeca1ed55302f08ed577fd9d7afdf3373112c650c83f1209c5df5b4060b2203e075fc943e4c837aa26980?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 800 nouVanaf R3 120 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 34 Church Street Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.284399 19.1386285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang