The Floridian
Beskrywing
Die Mini Floridian bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed vir 3 kinders. Ander geriewe in die kamer sluit 'n klein kombuisie met 'n yskas, tweeplaatstoof, ketel en mikrogolf in. Gaste kan ook in die sitarea ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
The Floridian hef 'n breekskadefooi van R2000 en The Mini Floridian hrf 'n breekskadefooi van R1000. Die breekskadedeposito sal 3 dae na die uitklokdatum terugbetaal word.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Miami is 'n losstaande eenheid wat oor 2 slaapkamers beskik. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof en ketel toegerus. Daar is ook 'n privaat stoep met 'n ontbythoekie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
The Floridian hef 'n breekskadefooi van R2000 en The Mini Floridian hrf 'n breekskadefooi van R1000. Die breekskadedeposito sal 3 dae na die uitklokdatum terugbetaal word.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Floridian bied slaapplek aan 8 volwassenes en 8 kinders en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 1 enkelslaapbank vir 'n kind, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir 2 kinders, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders en daar is 'n dubbelslaapbank, 'n stapelbed en 'n tripelstapelbed vir 3 kinders in die vierde slaapkamer. Al die slaapkamers is op die boonste verdieping en die badkamers het almal stortgeriewe. Die eenheid het uitsigte oor die swembad en die tuin. Die huis het ook 'n oopplan-leefarea, 'n eetarea en 'n TV-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelslaapbank
1 x Kinderbed vir 1
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
The Floridian hef 'n breekskadefooi van R2000 en The Mini Floridian hrf 'n breekskadefooi van R1000. Die breekskadedeposito sal 3 dae na die uitklokdatum terugbetaal word.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leonora-rylaan 87, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang