Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gables Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir The Gables Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Riette P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette P

Goed.

Ons bly altyd lekker in Hermanus.

Ziska B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziska B

My man moes gaan vir 'n operasie by die Mediclinic.

Die eienaar en sy vrou is baie baie vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is 2 minute se ry vanaf Mediclinic, wat 'n groot bonus is. Verder is alles wat jy soek, restaurante en inkopie sentrums, baie naby vir selfsorg items. Weg van groot verkeer. Sal The Gables baie sterk aanbeveel.

John S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Baie goed.

Robin het alles gedoen wat ons gevra het.

Bengt M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bengt M

Nice, clean and good value for money.

We had a pleasant stay with a friendly host couple. Everything was clean and well-organized. Each room had its own private porch with sunbeds next to a nice, clean pool. It is a little bit too far from the city centre to walk, so you need a car to get around.

The Gables Guest House se terugvoer

Thank you for your kind review. We hope to see you again in the future.

The Gables Guest House
Kim H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim H

Thoroughly enjoyable.

Loved the space, Wi-Fi, and close enough to walk to the waterfront and restaurants in town.

Marie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie H

Waarde vir geld.

Vriendelike gasheer. Skoon en alles wat ons nodig gehad het. Sal definitief aanbeveel.

Samantha B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha B

The best sleep.

I loved the room, but I must say I was disappointed, for the price, that there wasn't even a continental breakfast or even a complimentary bottle of water or some biscuits in the room. It lacked any personal, warm reception. But the bed was the best I've slept in, and the garden lovely. The host was very kind too. I appreciate their patience in waiting for my later arrival.

Rene D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Awesome, clean accommodation.

The cleanliness is really an awesome plus. We were not affected by loadshedding as the place was equipped with solar power! We could watch the match in the comfort of our room, whilst braaiing and relaxing.

Fanie F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie F

Baie mooi en veilig om te bly. Die tuin is baie mooi.

Daar is lekker staproetes in die omgewing. Die Hoy-koppie het die mooiste uitsig oor die hele Hermanus. Sal vir seker weer besoek daar aflê.

Sue S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue S

The Gables is a beautiful Guest House. The rooms are spacious and well-equipped and the owners have taken great care with the décor.

Would highly recommend it as a place to stay.

Helene R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene R

Great place.

Would recommend portable braai facilities for each area - using the build braai area was very awkward as there were other guests in the unit next to braai area.

Lambert D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lambert D

Baie modern met flink diens.

Sien sterre.

Angelique S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S

Dis was pragtig en baie netjies.

Alhoewel ons bietjie laat arriveer net, was ons vriendelik en warm ontvang. The Gables is 'n pragtige, netjies en met 'n goeie uitleg. Ons sal beslis weer besoek en definitief aanbeveel vir enige een.

Amanda B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda B

Plek is baie skoon en netjies.

Met bespreking het ons gevra dat ontbyt ingesluit word, met aankoms is daar vir ons gesê dit was nooit ingelsuit nie. The Gables het geen simpatie met ons gehad nie en was net gesê as ons ontbyt wil hê sal ons maar ongelukkig betaal, alhoewel ons gedink het die bedrag was ons betaal het ingesluit was. Kliëntediens in my oë dus nie so goed nie.

Evan S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan S

Stil en rustige atmosfeer, maar ook terselfdertyd nie ver van die see en besigheidsarea, markte en lieflike eetplekke af nie.

Dit was nou regtig 'n lekker kuier. Nie te ver uit die stad uit nie, so ons was nie moeg van die trip daarheen nie. Ons het ons verblyf, die swem- en braai geriewe asook die staproetes langs die see af en die pragtige rit deur die Hemel-en-Aardevallei terdeë geniet.

Elsa L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa L

Uitstekende verblyf, modern, gerieflik en eienaars baie vriendelik en gasvry!

Pragtige gastehuis. Eienaars baie vriendelik, behulpsaam en gasvry. Kamer baie netjies, modern en is baie goed toegerus, vyfster gehalte. Baie veilig en veilige parkering. Sal definitief aanbeveel!

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Goedestraat 19, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhMhcQGb4jlNJmIOuCPMZSb0bblqW7DnFGOIB9R3jcqEeA4LRp2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 19 De Goede Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.420948 19.231211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang