Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gables Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Elijhanne A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Peaceful and unforgettable. We had a peaceful and lovely stay. The perfect getaway for our 40th wedding anniversary.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goed. Ons bly altyd lekker in Hermanus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ziska B
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

My man moes gaan vir 'n operasie by die Mediclinic. Die eienaar en sy vrou is baie baie vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is 2 minute se ry vanaf Mediclinic, wat 'n groot bonus is. Verder is alles wat jy soek, restaurante en inkopie sentrums, baie naby vir selfsorg items. Weg van groot verkeer. Sal The Gables baie sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bengt M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Nice, clean and good value for money. We had a pleasant stay with a friendly host couple. Everything was clean and well-organized. Each room had its own private porch with sunbeds next to a nice, clean pool. It is a little bit too far from the city centre to walk, so you need a car to get around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
The Gables Guest House
Thank you for your kind review. We hope to see you again in the future.

John S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie goed. Robin het alles gedoen wat ons gevra het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Thoroughly enjoyable. Loved the space, Wi-Fi, and close enough to walk to the waterfront and restaurants in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie H
1 nag
5.0
Mrt 2023

Waarde vir geld. Vriendelike gasheer. Skoon en alles wat ons nodig gehad het. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha B
1 nag
4.6
Okt 2023

The best sleep. I loved the room, but I must say I was disappointed, for the price, that there wasn't even a continental breakfast or even a complimentary bottle of water or some biscuits in the room. It lacked any personal, warm reception. But the bed was the best I've slept in, and the garden lovely. The host was very kind too. I appreciate their patience in waiting for my later arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Awesome, clean accommodation. The cleanliness is really an awesome plus. We were not affected by loadshedding as the place was equipped with solar power! We could watch the match in the comfort of our room, whilst braaiing and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Baie mooi en veilig om te bly. Die tuin is baie mooi. Daar is lekker staproetes in die omgewing. Die Hoy-koppie het die mooiste uitsig oor die hele Hermanus. Sal vir seker weer besoek daar aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Goedestraat 19, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhMhcQGb4jlNJmIOuCPMZSb0bblqW7DnFGOIB9R3jcqEeA4LRp2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 19 De Goede Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.420948 19.231211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang