Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gables Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Goedestraat 19, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Gables Guest House bied 'n B&B en is in die bekoorlike kusdorpie Hermanus geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie besienswaardighede en geriewe in die middedorp.

Verblyf by The Gables Guest House beskik oor 3 kamers, wat uniek en elegant versier is. Hierdie kamers is ingerig met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n instapstort of -bad. Elke kamer het ook 'n goed toegeruste kombuisie. Ander geriewe wat by hierdie kamers ingesluit is, is gratis WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.

Kontinentale ontbyt word in jou kamer bedien. Die gastehuis beskik ook oor 'n gemeenskaplike braai-area en 'n vuurput, asook 'n swembad. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie. The Gables Guest House is ideaal geleë 500 meter vanaf die kranspaadjie, bekende walviskykplekke, restaurante en winkels.

Die gastehuis is ook naby museums, die hospitaal en die kranspaadjies, asook dagtoere wat verskeie maatskappye kan reël.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir The Gables Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • De Goedestraat 19, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Gables Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Goedestraat 19, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhMhcQGb4jlNJmIOuCPMZSb0bblqW7DnFGOIB9R3jcqEeA4LRp2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 19 De Goede Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.420948 19.231211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang