Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Garden Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gert V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Perfekte plek vir 'n gesin met ouma saam. The Garden Cottage het ons verwagting oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2023

Tranquil an enjoyable. The house inside was clean and nice, but the outside needs a gardener, the parking is actually just for 1 car although the host allowed the other to park in her place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amelia O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Plek om rus te kry vir jou siel. Die huis bevat alles wat jy benodig met DStv en WiFi vir die kinders is dit altyd 'n bonus. 'n Pragtig uitsig en 'n plek wat ons beslis weer sal besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Wonderful stay during December. Garden cottage has a beautiful sea view, rooms are quite large. House was clean and comfortable we even got a Christmas tree. Kitchen is well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Great value. What a wonderful place to stay in. Not only good value for money, but beautiful layout, spacious, great views. And DStv and Wi-Fi for the kids!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette V
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

Bitter baie oulike plek wat ek definitief vir 'n groot familie sal aanbeveel. Garden Cottage sal ek definitief vir 'n groot familie aanbeveel. Die cottage is goed toegerus met alles moontlik wat nodig is. Garden Cottage was baie mooi skoon. Uitstekende uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Portia M
Kort verblyf
5.0
Nov 2018

Ons het 'n baie ontspanne tyd gehad, 'n huis weg van die huis af. The Garden Cottage is die ideale plek vir 'n stil, rustige vakansie en lang wandelinge in 'n pragtige omgewing. Op die dag van ons aankoms het ons 'n wonderlike vertoning van 'n walvis wat naby rond plas gesien. Die eenheid is ten volle toegerus en daar was absoluut niks wat ons nodig gehad het wat nie daar was nie. Jos is amazing! Sy het selfs seker gemaak dat ons verversings in die eenheid gehad het om ons deur die eerste dag te kry. Ons hoop om gou weer terug te keer. Dankie vir die wonderlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Ongelooflike uitsig oor die see, baie lekker verblyf en so netjies en gerieflik. Ons sal beslis terugkom. Die huis bevat alles wat mens nodig sal hê. Baie rustige area en het die mooiste uitsigte oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2018

'n Netjiese, baie goed toegeruste selfsorg-eenheid. Die eenheid het ten volle aan ons verwagtinge voldoen. Dit bied gemaklike en netjiese verblyf. Dit is baie goed toegerus en mens hoef regtig amper niks saam te bring nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carlien H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2017

Well situated for what we needed. A lot of space and sleeping rooms. Ons het wel net 'n aand geslaap maar het besluit ons sal vir seker weer terugkom. Baie netjiese verblyf met alles en nog meer wat jy nodig het. Sou natuurlik wenprys gewees het as dit op die strand was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R2 013
R2 013 R1 610
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 013
R2 013 R1 610
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapman-weg 3B, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcV51uqCh02eSU18tPO4PqO98yGiYrdrYNgQCmCqtODhZ0hEPh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 013 nouVanaf R1 610 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 3B Chapman Road Seaview 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0135946 25.3543683

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang