Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Golden Grape

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palomino-weg 5, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Golden Grape bied gerieflike gastehuisverblyf in die klein dorpie Lutzville, naby die Lutzville-wingerde en 'n 9-putjie-gholfbaan. Die dorpie Lutzville is tussen Vredendal en die kusdorpie Strandfontein geleë, en word meestal deur wynplase omring. Die Olifantsrivier loop naby.

Alle kamers het en suite-badkamers en is toegerus met lugversorging, TV's met DStv, yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en haardroërs. Gaste is welkom om van die braaigeriewe en die swembad gebruik te maak vir daardie warm somersdae. Die gastehuis word op 95% sonkrag bedryf.

Daar is winkels, 'n vulstasie en OTM's naby die gastehuis. Gaste kan ook die Kaapse Blomroete en die Olifantsrivier-wynlandgoedere besoek, asook die klein dorpie Doringbaai wat 35 km weg is. Die Golden Grape is 'n ideale oornagplek vir diegene wat tussen Kaapstad en Namibië reis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Les H
Saam met vriende
5.0
Pleasant in every way. Pleasant in every way. Hot water bottles would be appreciated. Also, a grab rail in the shower.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Esbe E
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjiese gastehuis! Ons het heerlik gebly. Dis is 'n stil, skoon en netjiese gastehuis met die vriendelikste gasvrou en personeel, baie hulpvaa...
Sien meer
Aug 2024
Iren P
Gesin met tieners
5.0
Ideaal vir oornag. Lekkerste ontbyt ooit! Vriendelike diens, wonderlike atmosfeer. Netjiese eenheid.
Des 2023
Elsie D
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, skoon, rustig. Lekker gebly, na 'n lang pad. Ontbyt was baie lekker en meer as genoeg van alle kossorte.
Des 2023
Richardene L
Saam met vriende
5.0
Vriendelike diens. Ontbyt 4 ster. Als wat jy nodig het, is daar. Vriendelik en hulpvaardig. Slegs een ding wat kortkom is 'n mat in die slaapkamer. Da...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Palomino-weg 5, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Golden Grape het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palomino-weg 5, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7938d477457cb9b14dd2befac57cbb99a620a28cc1e401a9761715403b2c8d2b1cceb54a919504eb4a61a20702dcd63f8335?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 5 Palomino Way Lutzville 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.555166666667 18.348972222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang