Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Grange 8

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 568

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 2 resensies vir The Grange 8
Netheid
2.5/5
Diens
2.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Melany C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melany C

Fantastiese uitsig en ligging.

Ons het regtig baie lekker gebly. Hier en daar is daar klein onderhoudsprobleme, wat aandag kan kry, maar andersins 'n baie lekker blyplek en het gesorg vir 'n heerlike vakansie vir ons gesin. Die admin was sleg, en ek moes by 'n vorige bespreking by die akkommodasie gaan kyk om uit te vind wat die kode van die hekkie is, ens. So meer inligting voor die tyd sou baie gehelp het.

The Grange 8 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Melany. Daar was voor julle aankoms 'n WhatsApp-boodskap op jou foon gestuur met al die 'admin'-besonderhede soos die hekkie se kode, die WiFi-wagwoorde, die nodige telefoonnommers van die agente daar op. Jy het net nodig gehad om dit te lees.

The Grange 8
Jp V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jp V

Goed maar het beter verwag.

Die woonstel is perfek. Behalwe die matte stink erg na muf, die tweede slaapkamer se enkelbed se een poot is gebreek. Die stoep se stoele is bietjie erg geroes al.

Vanaf R1 919
R1 919 R1 535
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 919
R1 919 R1 535
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 92, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e6b630b737b863a43220f73aef3b71e17bae32d5461f67782b0f6dfdf773e9a1d06a75f1196f6255b7c4c52f6952c74c120?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 919 nouVanaf R1 535 per nag (plek vir 4) 2 5 1 3 92 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.535451448256 31.222401489369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang