Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Great Escape

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 m vanaf die M9, The Great Escape, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 750 R1 313 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Great Escape is 'n veilige selfsorghouthuisie by die see en op die rand van die Maitlands Natuurreservaat in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers en diegene wat mal is oor mooi uitsigte en die gedruis van die see.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander slaapkamers het elk 'n dubbelbed en dié gaste deel 'n badkamer wat 'n bad het. Die slaapkamers lei na 'n ruim leefarea wat 'n sitarea, eetarea en 'n oopplankombuis insluit.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n etenstafel vir 6. Die sitarea het 'n kaggel, rusbanke en 'n platskerm-TV met Netflix. WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n houtstoep aan die agterkant met stoepmeubels en 'n uitsig oor die natuur en aan die voorkant lei dit na 'n houtdek met braaigeriewe en 'n uitsig oor die see.

Veilige parkeerplek word voorsien. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 70 m vanaf die M9, The Great Escape, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Great Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 313
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 313
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 m vanaf die M9, The Great Escape, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb472d3bb23f3b7e1211837f2bb766b5f00c187de8d2d768028be50ad957afb0036a77ddc765a835d7c98333058816ceaf5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 313 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 70 m from the M9 The Great Escape 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.993197 25.316493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang