Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Grey House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Arno M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Waarde vir geld! Uitstekend! Ongelooflike netjiese woonstel met hope spasie en gerief. Veilige parkering. Als wat jy nodig het en nog meer. Uitstekende kommunikasie met die eienaar. Kan die plek met graagte aanbeveel. Let wel dat ek alleen oorgeslaap het en dus heeltemal te veel spasie gehad het. Maar groter groepe moet kennis neem dat daar slegs 1 badkamer in die woonstel is, en sal maar net mooi onder mekaar moet reel oor wie wanneer gaan bad of stort. Verder was als puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda K
1 nag
5.0
Sep 2024

Excellent. Excellent and good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Voorwaar 'n lafenis na 'n lang dag op die pad. Ons het heerlik en baie gemaklik gebly. Dis 'n pragtige plek met alles wat jy nodig het. Baie netjies en skoon en groter as wat ons gedink het. Tia het ons bederf met 'n heerlike vars brood en botter. Sal definitief nie weer by enige ander plek oorbly nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stella B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ons het baie lekker gebly. Dis regtig 'n baie oulike ruim blyplek met alles wat jy nodig het. Baie skoon en netjies. Sal definitief hierdie blyplek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Pragtig, gerieflik, ruim, skoon en met alles en nog meer as wat jy verwag. Dit is 'n oornag om nie te mis wanneer jy in daardie omgewing 'n goeie nagrus op jou lang reistog nodig het nie. Gerieflike parkering, pragtige ruim moderne huis en slaapkamers so skoon en netjies! Baie vriendelik ontvang en met aankoms bederf met 'n heerlike vars broodjie en botter op die tafel en lekker lafenis in die yskas vir die droë kele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie lekker. Pragtige huis, goed toegerus. Veilige parkering. Vriendelike ontvangs. Sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Die eienaars het aandag gegee aan elke klein detail om die verblyf so gerieflik moontlik te maak. Wow, ons was so aangenaam verras deur die luuksheid van die Grey House, gevoel of ons in 'n 5 ster hotel instap, 'n lekker vars ciabata broodjie en beskuitjies, regte melk in die yskas vir koffie. Baie luukse toestelle en pynlik netjiese plekkie. Ongelooflik mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmar G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Fantasties! Derde keer wat ons gesin hier oorslaap en dis elke keer fantasties! Skoon en netjies en baie attention to detail laat mens baie tuis voel, 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem P
1 nag
5.0
Mei 2023

Stunning house with amazing service. The house is big and clean with every possible amenity available. Beautiful and comfortable. We were even spoilt with fresh ciabatta bread and beskuit waiting for us on the table. Will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien G
1 nag
5.0
Apr 2023

Best affordable stayover in Beaufort West. Everything is as beautiful as I remember from last year. The house is well-equipped for loadshedding. I love the extras like the wood for a braai, delicious bread and rusks. We have already booked for July.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Tia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 78

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 34A, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA172511562d8ec81f447062e1e5105f46f79d781727f8e03709a80cd0c4973f97714f3d5e2b7fd8b60d95fc40d684f2469ef9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 70 5 1 5 34A Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.353029153096 22.590930908918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang