The Halyard
Beskrywing
Elke eenslaapkamerwoonstel het lugversorging en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 en die sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word.
Rook en vape word nie toegelaat nie. Rook is in die hele The Halyard-gebou verbode.
Let asb. op dat geen oop vlamme, kerse of braai toegelaat word nie.
Troeteldiere word nie in die gebou toegelaat nie.
Kinders moet altyd onder volwassene-toesig wees.
Wasgoed en meubels mag nie op die balkon gesit word nie.
Besoekers moet eers by sekuriteit aanmeld.
Gaste mag slegs die aangewese parkeerplek wat aan die woonstel toegeken is, gebruik.
'n Boete sal vir verlore sleutels gehef word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke tweeslaapkamerwoonstel het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 gaste en die sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word.
Rook en vape word nie toegelaat nie. Rook is in die hele The Halyard-gebou verbode.
Let asb. op dat geen oop vlamme, kerse of braai toegelaat word nie.
Troeteldiere word nie in die gebou toegelaat nie.
Kinders moet altyd onder volwassene-toesig wees.
Wasgoed en meubels mag nie op die balkon gesit word nie.
Besoekers moet eers by sekuriteit aanmeld.
Gaste mag slegs die aangewese parkeerplek wat aan die woonstel toegeken is, gebruik.
'n Boete sal vir verlore sleutels gehef word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke drieslaapkamerwoonstel het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 gaste en die sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word.
Rook en vape word nie toegelaat nie. Rook is in die hele The Halyard-gebou verbode.
Let asb. op dat geen oop vlamme, kerse of braai toegelaat word nie.
Troeteldiere word nie in die gebou toegelaat nie.
Kinders moet altyd onder volwassene-toesig wees.
Wasgoed en meubels mag nie op die balkon gesit word nie.
Besoekers moet eers by sekuriteit aanmeld.
Gaste mag slegs die aangewese parkeerplek wat aan die woonstel toegeken is, gebruik.
'n Boete sal vir verlore sleutels gehef word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke dakwoonstel het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n aparte toilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Die ander 2 slaapkamers het koningingrootte-beddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die gastebadkamer het 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word.
Rook en vape word nie toegelaat nie. Rook is in die hele The Halyard-gebou verbode.
Let asb. op dat geen oop vlamme, kerse of braai toegelaat word nie.
Troeteldiere word nie in die gebou toegelaat nie.
Kinders moet altyd onder volwassene-toesig wees.
Wasgoed en meubels mag nie op die balkon gesit word nie.
Besoekers moet eers by sekuriteit aanmeld.
Gaste mag slegs die aangewese parkeerplek wat aan die woonstel toegeken is, gebruik.
'n Boete sal vir verlore sleutels gehef word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 82 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Christiaan Barnardstraat 4, Kaapstad-sakekern, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang