Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Halyard

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Christiaan Barnardstraat 4, Kaapstad-sakekern, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Halyard se luukse selfsorgwoonstelle bied onvergelykbare uitsigte oor Kaapstad. Vanaf die boonste 3 verdiepings van die stad se ikoniese nuwe Foreshore-gebou, gee The Halyard gaste die unieke ervaring om 'n uitsig oor die hele stad te bewonder terwyl hulle tussen die Atlantiese Oseaan en Tafelberg woon en die aanloklike natuurlike omgewing indrink wat Kaapstad een van die mees gewildste bestemmings in die wêreld maak.

Om gaste tuis te laat voel, het The Halyard 3 verskillende interieurs ontwerp om by die leefstyl te pas: Industrial Chic, Cool Contemporary en Modern Minimalist, elk met 'n groot balkon en vensters wat van die vloer tot die plafon strek sodat hierdie eksklusiewe uitkykpunt beklemtoon kan word. Daar is ook verskillende opsies wanneer dit by uitsigte kom en gaste kan tussen die see, hawe, berg en stad kies.

Elke woonstel het 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n groot platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi word voorsien.

Of gaste die ruim eenslaapkamerwoonstel of 'n dubbelverdiepingdakwoonstel met 3 slaapkamers kies, daar is 'n grootte, styl en uitsig om hulle verblyf in die Moederstad luuks, stylvol, onvergeetlik en gerieflik te maak.

Elke woonstel is met gehaltemeubels ingerig en met die nuutste tegnologie en toebehore toegerus om gaste se verblyf in Kaapstad so gerieflik moontlik te maak.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicoll Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Christiaan Barnardstraat 4, Kaapstad-sakekern, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Halyard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 82 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Christiaan Barnardstraat 4, Kaapstad-sakekern, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eac56e2104a67bd37c77eefa2f15909bd8c9efad1f0c2d1b3daac1af5635e90e18c66c8800f8f4d55cad5d7418550f69229?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 4 Christiaan Barnard Street Cape Town CBD 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.9201927 18.4340319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang