Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hamlet Orchard Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermitage North-laan 27, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Hamlet Orchard Cottage bied 'n bekoorlike mengsel van moderne gerief en rustieke sjarme en is op 'n privaat plaas in die skilderagtige, historiese dorpie Swellendam geleë. Hierdie selfsorgtoevlugsoord is perfek vir 'n romantiese wegbreek.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 badkamers wat elk 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank. Daar is ook 'n houtvuurwarmbad.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar. Die verblyf word deur sonkrag aangedryf en word nie deur beurtkrag geraak nie. Gaste kan nabygeleë staproetes, bessie-, blomme- en vrugtepluk op plase in die omgewing geniet of die Marloth Natuurreservaat, Sanbona Wildreservaat, Grootvadersbosch Natuurreservaat en Bontebok Nasionale Park besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ligging

  • Hermitage North-laan 27, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermitage North-laan 27, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b4c6b5e8cd8325ba198a501a7ffb7cd7645a5a47ac7f6dfd494ea32e702b66176289034580c19d7b41b74f4bfd6acb4d6e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 27 Hermitage North Avenue Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.002139 20.425156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang