Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hanover Luxury Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekend! Baie lekker. Pragtig gerenoveer. Ons het vooraf aandete en ontbyt bestel en kan net sê die lamb shanks was van-die-been-afval sag en my vrou sê die waffle wat sy vir ontbyt bestel het, was die heel lekkerste ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toni V
1 nag
5.0
Aug 2024

My taste to the T. Everything. It is always an awesome stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekende diens! Vir seker die beste gewees! Ons is op die hande gedra. Jacques het ons so vriendelik ontvang en hulle het regtig ons verblyf aangenaam gemaak. Die personeel was almal uitstekend en die kos baie lekker. Hotel is skoon, netjies en huislik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tirza Y
1 nag
5.0
Jul 2024

Beste plek ooit. Dit was wonderlike diens gewees. Hulle het ons welkom laat voel. Die kos was wonderlik gewees. Sal beslis weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die span het ons so gaaf gehelp, ons het amazing gebly by die juweel in Hanover. Ons het so lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantastic! Stay was awesome. Very friendly, welcoming, clean and had a lovely meal. Will definitely stay there again. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ons sal verseker terugkeer na hierdie pragtige plek! Oase in die middel van die Karoo! Lushof van 'n tuin met groot wilgerbome en swembad verwelkom jou by 'n pragtige uniek gestylleerde hotel. Ons het ons verlustig aan die pragtige dekor en luukse koningsgrootte bed met lugversorging in die kamers. Heerlike ete (ekstra koste) in die eetkamer met groot houttafel en gemakstoele. Vriendelikste personeel. Louis, die bestuurder, het uit sy pad gegaan om ons verblyf iets besonders te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius G B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

N juweel van n plek in n area wat daar niks. Baie goeie en lekker blyplek, met goeie diens van Marinda en haar span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Fantastiese diens, gemaklike, skoon kamers en uitstekende waarde vir geld. Die Hanover Hotel is 'n oase in die middel van die Karoo. As jy op die stoep sit, vergeet jy dat jy in 'n dor landstreek is met die groen gras wat voor jou uitgestrek lê. Die diens was puik, vriendelik en selfs loadshedding word bekamp met inverters.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Kan Hanover Luxury Hotel beslis aanbeveel. Wat 'n lekker verrassing! Pragtige kamers/restaurant met baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan Sauer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Market- en Queen-straat, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bfb672114a01aaea948448632cf21cfbf004de6a94a26c66486400f69464b87f7e734b4469e710876527cd8a22389dd1827?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Corner of Market and Queen Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.068096022061 24.444169494512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang