The Haven
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in die gemeenskaplike kombuis langsaan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. op dat dele van die huis via trappe bereik word en dat dit dalk nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer lei na 'n balkon, het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in die gemeenskaplike kombuis langsaan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. op dat dele van die huis via trappe bereik word en dat dit dalk nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer lei na 'n balkon, het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in die gemeenskaplike kombuis langsaan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. op dat dele van die huis via trappe bereik word en dat dit dalk nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n pragtige see-uitsig. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe en varsgebakte beskuit word voorsien. Die eenheid het sy eie ingang en stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. op dat dele van die huis via trappe bereik word en dat dit dalk nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste, is apart van die hoofhuis geleë en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis met 'n gaskookblad en elektriese oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het sitplek en 'n TV met Netflix en DSTV op aanvraag Daar is ook 'n privaat ingang, braaigeriewe met 'n see-uitsig en stoepmeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. op dat dele van die huis via trappe bereik word en dat dit dalk nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 37, Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang