Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hills Roof Top Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutlaan 51, Hartenbos Hills, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Hills Roof Top Cottage is in The Hills in Hartenbos geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende is.

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 enkelslaapbanke vir 2 gaste in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, koffiemasjien en 'n toonbank met stoele toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n balkon met 'n etenstafel, stoele en 'n uitsig. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en 'n buite-eetarea. Hartenbos-winkelsentrum is 2,9 km ver en Hartenbos se strand is 3,9 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Geelhoutlaan 51, Hartenbos Hills, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutlaan 51, Hartenbos Hills, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc26e0fa9921596165d2808ab812161a384425529d0f65826c97ae7634821fdb339cf56c7d3b5f1eb46e2be0d112da3ca03f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 51 Geelhout Avenue Hartenbos Hills 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1227703 22.0949501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang