Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hive - Storm

Lodge
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 438, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 400 R3 960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Hive - Storm is 'n unieke verblyfopsie in die Misty Mountain Reservaat in Tsitsikamma. Dit is deur die storms wat in die natuur voorkom geïnspireer en is knus ingerig met dekor wat die stormwolke weërspieël en aan die stilte voor die storm herinner. 

Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid het ook lugversorging, 'n TV met Netflix, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe en lei na 'n houtdek met braaigeriewe, sitplek, 'n buitestort en 'n plonspoel.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en die restaurant op die Misty Mountain-perseel. Gaste kan die pragtige, natuurlike omgewing geniet, die nabygeleë staproetes verken of in die buitesitarea ontspan en die asemrowende uitsig op die berge bewonder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Misty Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 40

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Plaas 438, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 400
R4 400 R3 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf R4 400
R4 400 R3 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 438, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e415437278add4d26389690f26b426bb49bc0cbfc2dbbeeb3ffee2177d6702c8aad85703e13365d7c902fa48e04c52d9c0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 400 nouVanaf R3 960 per nag, vir 2 mense Farm 438 Stormsriver 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.024410103673 23.94779038525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang