The Khaya
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Horseshoe-rylaan 159, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Khaya is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se plot sowat 8 km buite Gqeberha (Port Elizabeth). Die area is lekker rustig en bied 'n uitsig oor Kragga Kamma Wildplaas en op die Lady Slipper- en Cockscomb-berge.
Dié knus woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n solderkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is 'n kombuisie wat ten volle toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en stoele. Gratis WiFi word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Horseshoe-rylaan 159, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Horseshoe-rylaan 159, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang