Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Kite Manor

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kite Cottage
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n gemaklike dubbelslaapbank in die sitarea. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die ruim leefarea het gemaklike sitplek en 'n dubbelslaapbank. Verder is daar 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek, draagbare braaigeriewe en 'n speelarea vir kinders.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kite Manor
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n bad in die aparte badkamer. Die derde slaaparea met 'b dubbelslaapbank is in die kroeg en sonkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die ruim leefarea het gemaklike sitplek, 'n binnebraai en 'n kroegarea. Verder is daar 'n slim-TV met Netflix en DStv. WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n privaat plonspoel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer

Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Salamanderstraat 4, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1cd7cfed4c126f6785dfa2618cf1187676b48dd0a73baf5d40a9f3a28dc4eaec1dbc2016084340351bee9412170661452cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 4 Salamander Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.0902059 18.04397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang