Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annie's Selfcatering Accommodation

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saralaan 31, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Annie's Selfcatering Accommodation is in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë.

Verblyf word in 'n selfsorgeenheid met 2 slaapkamers, 'n selfsorgeenheid met 1 slaapkamer, 2-Enkelbed/Dubbelkamer en 'n ten volle toegeruste selfsorgkamer gebied. Al die kamers het gemaklike beddens, hul eie ingang en 'n badkamer met 'n stort.

Ander geriewe sluit parkeerplek op die perseel, 'n draagbare braai en gratis WiFi in.

Annie's Selfcatering Accommodation is net 1 km van die N2 af, 500 m van die hoofswemstrand af, 5 km vanaf Aldo Scribante Circuit, 13 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) se middestad, 18 km van die lughawe af, en stapafstand van 'n winkelsentrum en Swartkopsrivier af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 78 resensies vir Annie's Selfcatering Accommodation
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nadria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Saralaan 31, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Annie's Selfcatering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saralaan 31, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhYmFiZjExLTU1YzMtNGU1Yy1hYmQ1LWY2MTFlMmUzNGY4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 31 Sara Ave Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.85595 25.63447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang