The Laundry @ Kaleo Guest Farm
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die oorskryding van die maksimum besetting van die verblyf sonder die nodige toestemming van die eienaars of bestuurder van Kaleo sal lei tot die beëindiging van jou bespreking sonder 'n terugbetaling.
Troeteldiere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.
Alle eenhede is nie-rook eenhede.
Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen 5 en 12 jaar betaal R250.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malabar Plaas, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang