Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Light House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 47 resensies vir The Light House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marianca E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianca E

Most gorgeous views!

We had a lovely stay. Nice indoor braai with a gorgeous view!

Reemo S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reemo S

Serenity.

Absolutely lovely when you're trying to get away from the noise of town living.

Steven M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven M

Great location, incredible view and perfect accommodation for a couple.

Great location, incredible view and perfect accommodation for a couple wanting to explore the area. Communication from and engagement with the hosts was also really good.

Karen P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Baie leke.

Baie leke rustige plek. Sal beslis weer gaan. Gerieflik en mooi binned.

Louis G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis G

Dit was verrassend lekker, baie meer as wat ons verwag het.

Dit was heerlik. Pragtig binne met 'n wonderlike uitsig oor die see. Die binne braai is baie effektief en 'n lekker bederf. Was te kort daar.

Cindy S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Perfekte ligging en atmosfeer.

Uitstekende verblyf, perfekte uitsig en baie rustig! Wat jy sien op die foto's is presies wat jy kry!

Ilze D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D

Ons as gesin van 5 het heerlik gebly. Wonderlike hosts met puik klientediens.

Ons het baie lekker gebly.

Sheona S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sheona S

Relaxing, peaceful and enjoyable.

Beautiful view and loved that it was possible to open up the whole front of the flat. Very comfortable.

Kaylen M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylen M

I would highly recommend staying at the Light House.

We thoroughly enjoyed our stay at the Light House. The hosts have made sure that we had everything we need and made us feel extremely welcome. It was neat, tidy and really cosy. Would definitely recommend The Light House. The view from the deck is amazing!

Elaine B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B

Fantastiese verblyf!

Ons het heerlik tuis gegaan by The Light House. Die plekkie is baie netjies en perfek uitgerig. Blue Horizon Bay is ook 'n 'hidden gem' met die mooiste strand.

Olga V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga V

Absolutely fantastic.

Dit was die beste lang naweek in 'n lang tyd. Die plek is skoon en netjies en alles wat jy nodig het en meer. Die uitsig is asemrowend.

The Light House se terugvoer

Thank you for the great review Olga. Hope to see you again soon

The Light House
Daryl B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daryl B

Peaceful and beautiful.

The place is beautiful with everything you need and the hosts made us feel at home. It's super if you want to relax and enjoy a beautiful view. Would love to go back again.

Sonja V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Pragtige uitsig en natuur rondom jou. Hier kan jy behoorlik rus.

Vriendelike ontvangs. Eenheid is baie netjies en goed ingerig. Omgewing is rustig en veilig met pragtige uitsig. Sal verseker weer daar gaan bly wanneer die geleentheid hom voordoen.

Ilse T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse T

Revitalizing.

We thoroughly enjoyed our stay. We especially enjoyed the uninterrupted rest and the quiet surroundings. The hosts were great and very attentive when needed.

The Light House se terugvoer

We're glad you enjoyed your time, and thank you for leaving the place clean and tidy.

The Light House
Salomie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie V

Pragtige plek. Baie dankie. Ons het ons kuier baie geniet, pragtig skoon en netjies.

Naby alles. Mooi omgewing. Eienaar is vriendelik, sal weer gaan kuier.

Andre P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Rus lekker met 'n see-uitsig!

Lighthouse het al ons verwagtinge oorskry. Perfekte klein see huisie met 'n see-uitsig. Binnebraai is baie gerieflik. Lekker gerus en plekkie is lekker toegerus met alle nodige geriewe. Baie goeie waarde vir geld. Lindy is ook 'n uitstekende gasvrou, baie besorgd en behulpsaam. Sal verseker weer gaan!

Louise S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Very neat and tidy. No complaints at all.

The apartment was clean and has everything one needs for a short stay. Beautiful views and lovely garden.

The Light House se terugvoer

Thank you for coming Louise, we hope to see you again soon.

The Light House
Fredeline A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredeline A

What a fantastic weekend away from the hustle and bustle of the city. Thank you Lindy and Gil for your wonderful hospitality at your tranquil establishment.

We highly recommend this beautiful place for a break away from everyday rush of work and school. The perfect place to bond as a family and enjoying every part of nature, picturesque beaches, beautiful sunsets and clear skies. Thank you Lindy and Gil.

The Light House se terugvoer

Thank you for the great review, and for leaving the place so neat and tidy when you left.
We hope to see you again soon.
Regards,
Gil and Lindy.

The Light House
Adri V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Baie gemaklike woonstel met 'n pragtige see-uitsig.

Ons het die woonstel baie geniet, veral die binne-braai toe dit gereë)n het. Die deure van die balkon maak heeltemal oop sodat dit amper voel asof jy buite is. Dit was uiters netjies en skoon, en daar was letterlik alles wat ons nodig gehad het, en meer. Ons sal vir seker weer gaan.

The Light House se terugvoer

Thank you for your valuable review Adri, we hope to see you again soon.

The Light House
Dorothy T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy T

Beautiful views, quiet and relaxing stay.

The unit is well equipped. Neat and clean. It has beautiful views over the ocean and the environment is very peaceful. Our hosts were friendly and helpful, we thoroughly enjoyed our stay.

The Light House se terugvoer

Thank you for coming, we hope to see you again sometime soon.

The Light House
Carin L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carin L

Blue Horizon Bay is 'n rustige area uit die stad. Mens voel veilig en uitsig van The Light House is mooi.

The Light House is uiters skoon en nuut. Alles wat mens benodig. Binnebraai/kaggel as wind koud waai buite. Eienaars vreeslik vriendelik en hulpvaardig.

The Light House se terugvoer

Thanks Francois, the place was left clean and tidy.
We are glad you enjoyed your stay here
Regards Lindy and Gil

The Light House
Riaan P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P

Lekker wegbreek.

Asemrowende uitsig, baie rustig en lekker. Kevin en Tertia is baie vriendlik en behulpsaam. Ons het dit baie geniet.

Monique V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

'n Strandhuis weg van die huis.

Ek het saam met my ouers hier gewoon vir die Easter Weekend en het die binnebraai veral baie geniet. Die gasvryheid was van die boonste gehaltes. Die huis was skoon, netjies en het van alles gehad wat ons benodig het. Ek sal die huis aanbeveel vir 'n stiltyd weg of om te kuier in 'n klein groep.

The Light House se terugvoer

Hi Monique,

Baie dankie vir die mooi resensie.

Dit was net n plesier om julle daar te he.

Kevin en Tertia


The Light House
Anele S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anele S

The unit was spotless. The personal touch of welcoming us with a fresh flower arrangement also made us feel right at home. I will never get enough of the stunning sea view from the unit. Thank you for your hospitality Lindy and Gil.

The indoor braai is a big bonus for bad weather days.

The Light House se terugvoer

Thank you Anele.
We are so pleased you enjoyed your time here. Hope to see you again.

The Light House
Alan W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan W

Kevin and Tersia were really welcoming and made us feel like we had come home!

The apartment is very well-equipped and comfortable. We will be back. Tersia even assisted us by providing the phone number of an old friend who lives locally! Thank you so much. Loved our two nights at The Light House.

The Light House se terugvoer

Hi
Thanks for the great review.
it was really a pleasure having you people there and your positive energy.
See you people soon.

Kevin and Tertia

The Light House
Jeandre B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre B

Warm, inviting, breathtaking views.

Friendly, warm environment, beautiful sea views.

The Light House se terugvoer

Hi Jeandre, thanks for the nice review. It is always great to get good reviews as we want to make the stay at the Light House as pleasant as possible. Regards, Kevin and Tertia.

The Light House
Bernard B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard B

Excellent, hosts were extremely hospitable. Great venue with a view.

We arrived at our destination a little bit earlier that the said time. We were accommodated as the place was ready for us. Wow the lovely fragrant smell we got when we entered, proved this venue was well sanitised and fresh. Even up to the day we left (that is in 3 days time) was still smelling so nice. Even the crockery and cutlery was admired by me and my wife. The star rating goes up to 5 but I would give this venue a 10. So yes I would recommend this venue to anyone, already told my sister as she also loves travelling.

The Light House se terugvoer

Hi Bernard
WOW Thank you Bernard for such a great review.
It really was a pleasure having you two at The Light House.
All of the best and look after yourself
Kevin and Tertia

The Light House
Larisa N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larisa N

Net een woord uitstekend.

Definitief baie goeie waarde vir geld. Baie aangename mense wat uiters gasvry en vriendelik was. Alles was spotless en baie gerieflik. Baie mooi uitsig en goeie ligging. Rustige en stil omgewing. Het veilig gevoel en veilige parkering gehad. Hou veral van die binne-braai. En boonop troeteldiervriendelik. Sal dit ongetwyfeld aanbeveel. Wens ek kon langer bly.

The Light House se terugvoer

Baie dankie Alexandre

Ek is bly jy het dit geniet.

Dit was 'n groot plesier om jou by die Light House te he.

Kevin en Tertia.

The Light House
Rudy D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy D

Dit is werklik Die Lighthouse.

Die eienaars was so 'n lig in 'n donker tonnel. Verskriklik vriendelik en baie behulpsaam. Ek sou sê die plek is "underrated". Dis verskriklik netjies en baie baie mooi versier. Werklik naby aan die see en dit is baie stil. Self my hondjie was bederf met 'n paar koekies. Ek sal definitief weer soontoe gaan. 10 uit 10!

The Light House se terugvoer

Hi Lizanne

Dit was vir ons 'n groot plesier.

Ek is bly ons kon iets in jou lewe beteken en sien daarna uit om jou weer te sien.

Kevin en Tertia

The Light House
Gina N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina N

Mooi uitsig, vriendelike mense, pragtige plekkie.

Sal beslis weer gaan!

The Light House se terugvoer

Hi Gina

Dit is goeie dag. Ons het nou twee goeie resensies binne n uur gekry.

Baie dankie vir die resensie.

Julle moet beslis weer kom

groete

Kevin & Tertia

The Light House
William W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William W

Lekker plekkie.

Ons het baie lekker gebly. Dankie. Was pragtig skoon en als wat mens nodig het. Pragtige uitsig.

The Light House se terugvoer

HI Sanet

Baie dankie vir die mooi resensie.

Ons is rerig bly julle het dit geniet en hoop om julle binnekort weer te sien.

Kevin & Tertia

The Light House
Anita S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Baie beïndruk, lekkerste naweek by die Light House.

Die Lighthouse het al ons verwagtinge oortref. Baie netjies, goed toegerus, pragtige see-uitsig en het die beste braai fasiliteite. Sal definitief weer daar bly.

The Light House se terugvoer

Hi Anita
Ons is baie bly julle het dit geniet en hoop om julle weer binnekort te sien.
Kevin en Tertia

The Light House
Stephan J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan J

Gemaklike, rustige en netjiese verblyf met 'n asemrowende uitsig.

The Lighthouse se netheid, gemak en rustigheid gekoppel aan die asemrowende uitsig laat 'n mens verskriklik terneergedruk wanneer jy uiteindelik moet vertrek. The Lighthouse is beslis my gunsteling plek om in te bly in Port Elizabeth en omgewing.

The Light House se terugvoer

Hi Stephan,
Dit was weereens n voorreg om jou hier te he en glo ons gaan jou weer binnekort sien.
Baie dankie vir die mooi ressensie
Kevin and Tertia

The Light House
Madeleine R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine R

Gerieflike met alles wat sou nodig wees in die woonstel.

Skoon, netjiese verblyf. Dis ideaal vir n enkelreisiger of paartjie vir 'n nag of twee.

The Light House se terugvoer

Hi Madeleine
Dankie vir die mooi resensie
Hoop om julle weer te sien
Kevin en Tertia

The Light House
Margo V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo V

Wow, amazing.

Geen ander plek kom by hierdie plek. As jy gasvryheid wil beleef en awesome view dan is die plek vir jou. Tertia en Kevin is awesome mense. Het strandtent vergeet en Tertia het boogie boards en tent vir ons geleen. Baie dankie Tertia. Die view is amazing. Die plekkie is puik toegerus, beste wat ek nog gesien het. Sal definitief weer bespreek.

The Light House se terugvoer

Hi Margo,
Dankie vir die baie baie mooi resensie.
Ons waardeer dit en sien uit om julle weer te sien.
Die boogie boards en tent wag vir julle.
Kevin en Tertia

The Light House
Anele S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anele S

Gerieflik met pragtige see-uitsig.

Eenheid toegerus met als wat jy benodig. Kevin en Tersia het ons baie tuis laat voel en selfs parkering in hul privaat motorhuis vir ons gegee. Baie dankie vir die awesome ervaring.

The Light House se terugvoer

Hi Anele
Dit was 'n groot plesier. Ek is bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle weer.
Kevin en Tertia

The Light House
Stephan J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan J

Wonderlike verblyf met ongelooflike uitsig.

Die beste waarde vir geld wat ek al teëgekom het vir verblyf. Die woonstel is geweldig netjies en gemaklik en het 'n besonderse mooi uitsig oor die baai. Absoluut die moeite werd.

The Light House se terugvoer

Hi Stephan,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ek is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.
Dankie weereens aan Lekkeslaap vir die pragtige mense wat julle na die Light House toe stuur.
Groete,
Kevin en Tertia

The Light House
Jenine V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine V

Wow!

Ongelooflik. Skoon, netjies en baie goed toegerus. ‘n Warm welkom wat jou dadelik laat tuis voel het. Ons sal beslis weer gaan en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Ons kinders was in die wolke en wou net vir Simba (die hond) inlaai toe ons vertrek. Baie, baie, baie dankie!

The Light House se terugvoer

Hi Jenine
Baie dankie vir die mooi resensie
Dit was rerig lekker om julle almal hier te hê en ons hoop om julle weer te sien.
Ja Simba is baie spesiaal en sy het julle kuier ook geniet.
Julle is almal pragtig.

The Light House
Bianca C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C

Verwagtinge was oortref.

Wat 'n wonderlike en luukse plek om te bly. Als wat 'n mens nodig het en meer. Gasvryheid en vriendelikheid was fantasties.

The Light House se terugvoer

Hi Bianca,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit en is so bly julle het dit geniet. Ek hoop om julle weer binnekort te sien.
Kevin en Tertia

The Light House
Jan K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Perfekte wegbreek!

Baie dankie vir 'n heerlike naweek!

The Light House se terugvoer

Hi Jan

Dit was 'n groot plesier en ek is bly julle het dit geniet.

Ek hoop om julle weer te sien en dankie vir die mooi resensie.

Kevin en Tertia

The Light House
Jolene N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene N

Uitsig is ongelooflik mooi.

Die mense is baie vriendelik en ek kon my hond ook saamneem. Die plek is regtig baie goed toegerus met 'n pragtige uitsig. Ons kon ons kar in die garage trek terwyl die eienaar se een voertuig buite staan.

The Light House se terugvoer

Hi Jolene
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ek is baie bly julle het dit geniet en glo ons sal julle weer sien.
Ons wil dit so gerieflik moontlik maak vir ons gaste en het ook besluit om eerder ons een kar buite te parkeer sodat ons gaste se kar veilig kan wees teen die weer ens.

Kevin en Tertia

The Light House
Gary B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B

Awesome.

Wat 'n lieflike woonstel om in te bly in Blue Horizon Bay. Die woonstel het als wat mens nodig het vir selfsorg en meer! Die area is stil en rustig. Dankie aan Tertia vir haar vriendelikheid en bystand met aankoms. Ons sal definitief weer teruggaan en aan vriende en familie aanbeveel.

The Light House se terugvoer

Hi Gary
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons waardeer dit rerig baie.
Ons is bly julle het dit geniet en sien daarna uit om julle weer te sien
Kevin en Tertia

The Light House
Bennie K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie K

Goeie waarde vir geld.

Het baie welkom gevoel en die eienaar, Kevin, was baie gasvry. Als is splinternuut en super skoon. Beste waarde vir geld wat ek al ooit vir verblyf gekry het. Sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

The Light House se terugvoer

Hi Bennie,
Dit was rerig lekker om julle by die Light House te hê. Ek hoop om julle weer binnekort te sien. Dankie vir goeie mense soos jy en ook vir jou vir die mooi resensie. Ons wil nie net 'n plek gee om te slaap nie maar dit spesiaal maak vir almal wat daar kom bly.

The Light House
Engela D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela D

Ongelooflik lekker!

Ons het 'n heerlike rustige tyd gehad by The Lighthouse. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Dit was skoon, netjies en luuks!

The Light House se terugvoer

Dankie Engela,

Ek is so bly julle het dit geniet en kyk daarna uit om julle weer te sien.
Ons wil he almal wat by die Light House bly moet n lekker en spesiale tyd he in n skoon en netjies plek.
Dankie ook aan Lekke Slaap vir die "Lekke" mense wat julle vir ons stuur.

The Light House
Annelize A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize A

Dit was verskriklik lekker.

Die mense van die Light House het soos familie vir ons geword. Ons het dit ongelooflik baie geniet. En wou nie huis toe gaan nie. Sal vir seker weer daar gaan bly.

The Light House se terugvoer

Dankie Annelize
Dit was n groot plesier om julle hier te he Julle is altyd baie welkom
Kevin en Tertia

The Light House
Sarien S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarien S

Asemrowend.

Die foto's is soos dit is. Supernetjies. Eienaars is hands on. Sal slegs daar bly.

The Light House se terugvoer

Dankie Andre en Sarien dit was 'n groot plesier om julle by die Lighthouse te kon huisves.
Ons is baie trots op die Light House.


The Light House
Mario M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mario M

Baie lekker rustig en baie goeie hulp toe ek 'n probleem gehad het met 'n motorband lek.

Mooi uitsig en lekker binnebraai!

The Light House se terugvoer

Hi Mario

Dankie vir die mooi resensie.

Dit was 'n plesier om julle by die Light House te hê en ook om met die motorband te help.

Ek is regtig bly julle het dit geniet.

Kevin en Tertia

The Light House
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delphiniumstraat 8, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6aa4b3473e59bcffeb3a500a1639964d7bbb91a29ef2609a26d5c4e3e123ea1857dbe7192dc9ce1822e852de5cf3e722952f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 8 Delphinium Street Blue Horizon Bay 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.96975245142 25.26173053935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang